Instagram story viewer> @huisgenoot> Post
a year ago
Co Creator: stephanus_rabie anzelrabie
Die Rabie-egpaar is in die wolke oor die koms van hulle nuwe spruit wat in Januarie volgende jaar haar verskyning maak. Hulle dogtertjie, Aloha, wat in Julie twee geword het, gaan ’n sussie ryker word. Huisgenoot het gaan inloer om te gesels oor die dogtertjiefees wat voorlê.💕 Lees die storie op huisgenoot.com. 
📸: @stephanus_rabie 
✏️: @engel_hoffman
93
Posted On: August 20th 2025, 09:00 am
Die Rabie-egpaar is in die wolke oor die koms van hulle nuwe spruit wat in Januarie volgende jaar haar verskyning maak. Hulle dogtertjie, Aloha, wat in Julie twee geword het, gaan ’n sussie ryker word. Huisgenoot het gaan inloer om te gesels oor die dogtertjiefees wat voorlê.💕 Lees die storie op huisgenoot.com.
📸: @stephanus_rabie
✏️: @engel_hoffman
Comments (93)
duplessis_kaylaaa a year ago

duplessis_kaylaaa

Gliek Baby 3🩷🩵🩷🩵

milk_fuel a year ago

milk_fuel

Aaaaaaaah baie baie geluk mooiste 🥰

mariannefourie_ a year ago

mariannefourie_

Geluk liefste @anzelrabie 🤍🤍🤍

christa.vdw a year ago

christa.vdw

O absoluut! Ek is absoluut verlief op klein Nicolas. Ek is so bly vir julle ❤️

carlalarsenjones a year ago

carlalarsenjones

Baie geluk julle!!!

gobetzmoreen a year ago

gobetzmoreen

Baie Geluk!!! 🩷🐇🩷

bertusvz a year ago

bertusvz

Epic! So opgewonde vir julle @anzelrabie @stephanus_rabie !!!

wouribotha61 a year ago

wouribotha61

Baie geluk met die wonderlike nuus!!! ❤️❤️

tsepangmolisana a year ago

tsepangmolisana

Congratulations!

aliciavolschenk a year ago

aliciavolschenk

Baie baie geluk ❤️👏

efraine_ a year ago

efraine_

Yeheeeee!!!! Ek is so opgewonde saam met julle 3! ❤️❤️❤️❤️

belongwineco a year ago

belongwineco

Aww huge congratulations ❤️❤️❤️

Load More

More posts

back to up