Girls on Fire is nie ’n organisasie daar buite nie — dis deel van ONS SA Vroue-Tribe. 🇿🇦🔥❤️ Dis vrouens soos ek en jy wat al geval het, maar nogsteeds opstaan. As jy al ooit moeg, alleen of misverstaan gevoel het — hierdie dokumentêr is vir ONS. @gosagirlsonfire@tacshac ❤️❤️❤️ Kyk dit hier: https://www.youtube.com/watch?v=k3gbNKM-SUI As jy wil inskakel: [email protected] | WhatsApp +2772 244 8262 # Momskazinsky #GirlsOnFire#GOSA#VrouensVirVrouens#StopGeweldTeenVroue#OnsStaanSaam