Posted On: January 20th 2026, 07:16 am
ń quick recap van ons week by die see 🏖️
- Stellenbosch se mooie strate en die lekkerste pasta! 🍝
- Die mooiste, lekkerste kusdorpie, Yzerfontein, met die beste bakkery en heerlike seekos met ń view by The Beach House (ft my eerste oester - 10/10 would recommend) 🦪
- Babylonstoren se STUNNING plaas en die oulikste, coolste museum! (p.s. dit was BITTERLEKKER, no pun intended🍊)
- Fairview se Master Wine & Cheese Tasting. 🍷🧀
- Poke poke in Langebaan! 🐟
- Tannie Evita in Darling met stroopsoet taai toffies.
- Die Broers in Paternoster se Koelkamers! (Ja, dit is die Oom wat sing oor die toeter op sy waterskoeter) 🚤
- Strandkombuis en ń vriendelike besoeker op die strand🐴
- So voorsmakie vir wat kom (ek het ń kontrak geteken so mag nie veel sê nie😉)
- En ons het die beste vir laaste gelos, maar dit verdien sy eie post!