4 months agoEen van my gunsteling aktrises! Baie mooi foto's. En baie geluk met jou verjaarsdag!
4 months agoEk is mal oor elke karakter wat jy speel. Jy leef elke karakter asof dit rerig jy is.
4 months agoJy was en is nog altyd my gunsteling akteur, jy speel altyd mooi rolle, wat by jou mooi menswees pas, nou is Oord klaar, ek hoop ons sien jou gou weer op tv❤️lekker verjaar❤️🙌
