Instagram story viewer> @christof_berg> Post
8 days ago
10
Posted On: October 28th 2026, 07:21 pm
Die Kaapse toer in volle swang✨
#klavier #afrikaanseteater
Comments (10)
tanjavbiljonartist 3 days ago

tanjavbiljonartist

Was ‘n spesiale aand gewees saam my man Riaan, was in Hermanus vir ons huweliks aandenking en was ‘n kosbare vertoning! Unieke mens!

martin.austin.96 4 days ago

martin.austin.96

Dit is SO jammer die klank en akoestiek was so sleg in Hermanus

marindaschutte 6 days ago

marindaschutte

Ek mis jou!!

steenbrasz 7 days ago

steenbrasz

Die Berg🔥

aninavaneeden 7 days ago

aninavaneeden

Ons het geniet !

just_me_marlene 7 days ago

just_me_marlene

🔥🔥🔥

adregeniwt 8 days ago

adregeniwt

ek bly in 🇦🇺 maar as ek ryk was het ek spesiaal Kaap toe gevlieg om jou show te sien! 💚

francoisvrens 8 days ago

francoisvrens

In 'n klas van jou eie!! 👏🏼🤯

lieslcarstenswessels 8 days ago

lieslcarstenswessels

Kannie wag nie

annemarie.fourie.94 8 days ago

annemarie.fourie.94

❤️die mense is mal oor jou talent. Hou aan om geluk en vreugde deur jou musiek met mense te deel❤️

More posts

back to up