๐ข๐ป๐ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฑ ๐๐ข๐๐ฅ๐๐ข๐๐ ๐๐๐ก๐ ๐ธ๐ผ๐บ๐ฝ๐ฒ๐๐ถ๐๐ถ๐ฒ ๐ถ๐ ๐๐๐๐ฅ!
Hou bene hou, die tannies wag vir JOU! Skryf in en staan โn kans om die nuwe bene van Boerboel Wear te word en pryse ter waarde van R20 000,00* los te slaan.
Om in te skryf, stuur โn e-pos met een gesigfoto en een vollengte foto van jouself, tesame met jou kontakbesonderhede en ouderdom na:
[email protected]
Ons moet natuurlik jou bene mooi kan sien!
๐๐ซ๐ฒ๐ฌ๐ ๐ฌ๐ฅ๐ฎ๐ข๐ญ ๐ข๐ง:
โข R10 000 kontant.
โข Boerboel Wear produkte ter waarde van R4000.
โข โn Professionele fotosessie ter waarde van R3000.
โข Twee nagte se luukse verblyf vir twee in Pretoria ter waarde van R3000.
๐๐๐ญ๐๐ ๐จ๐ซ๐ข๐ ๐:
Is vir die Bulle vanaf ouderdom 16 jaar.
๐๐๐ญ๐๐ ๐จ๐ซ๐ข๐ ๐:
Is vir Asters vanaf ouderdom 16 jaar.
๐๐ง๐ฌ๐ค๐ซ๐ฒ๐ฐ๐ข๐ง๐ ๐ฌ ๐ฌ๐ฅ๐ฎ๐ข๐ญ ๐จ๐ฆ ๐ฆ๐ข๐๐๐๐ซ๐ง๐๐ , ๐๐ ๐๐๐ข ๐๐๐๐.
Die vier finaliste in elke kategorie sal kort daarna op ons sosiale media platforms verskyn, waarna die publiek vir die wenner kan stem. Die wenners word op 13 Junie 2025 bekend gemaak.
*BEPALINGS EN VOORWAARDES GELD - https://www.boerboelwear.co.za/competition-rules