Visor de historias de Instagram> @kyknettv> Publicaciones
10367
publicaciones
155.8K
seguidores
950
siguiendo
#kykNET Premium is ’n topgehalte-televisiekanaal wat kykers boei met inspirerende stories en skitterende vermaak in elke genre.
PUBLICACIONES HISTORIAS REELS ETIQUETADO
Descargar Todo
Ons kan nie glo Martie het nou net dit gedoen nie ... Wat gaan Prediker (en Deborah) nou doen? 😨😨Vanaand se episode van #DieOord is nou beskikbaar op #DStvStream. 📲#DStv #HomeOfLocal @janastrydom @stianbam by @kyknettv
25
hace 10 horas
Descargar
Miems kan seker nie wag om vir al haar volgelinge te wys hoe dié gedenkdiens verloop het nie ... 🫣🫣#DieOord #DStv #HomeOfLocal by @kyknettv
3
hace 11 horas
Descargar
Wat beteken dit regtig om ’n goeie pa te wees?#BeterAsGister is ’n splinternuwe dramareeks wat die kollig plaas op vaderskap, familie en tweede kanse.Skakel in Dinsdag, 30 Junie om 20:00 op #kykNET @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream. by @kyknettv
48
hace un mes
Descargar
Eers Stefan. Toe JP ... Wie nog? 🫣🫣#DieOord #DStv #HomeOfLocal by @kyknettv
6
hace 11 horas
Descargar
Selfs die duiwel het sy dissipels ... 🤯🤯#DieOord #DStv #HomeOfLocal @dstvza by @kyknettv
6
hace 11 horas
Descargar
Hoekom is nie een van die seuns by Stefan se gedenkdiens nie? 🤔🤔Skakel vanaand om 20:00 in vir #DieOord. #DStv #HomeOfLocal by @kyknettv
1
hace 19 horas
Descargar
Dit is wonderlik om sulke waardering vir ‘n spesiale kollega te kan hê! Love your face! 🤗❤️ #AntoinetteKellerman #DieOord #kyknet #afrikaans #zakhendrikz by @kyknettv
19
hace un día
Descargar
Die druk bou tot ’n breekpunt. ’n Plan misluk en Rigter besluit hoe dit alles eindig. 😨😨Skakel vanaand om 20:00 in vir #DieOord, eksklusief op #kykNET, kanaal 144. #DStv #HomeOfLocal @outsurance by @kyknettv
6
hace un día
Descargar
Soos Cazz sê, daar is nie 'n tekort aan planne by MPI nie...#DieToring, Maandae om 20:00 net op #kykNET @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream. by @kyknettv
1
hace un día
Descargar
Hierdie kon glad nie 'n maklike gesprek gewees het nie ... 😳😳Vanaand se episode van #DiepeWaters is nou beskikbaar op #DStvStream. 📲#DStv #HomeOfLocal @diepewaters @christelvdbergh @marijke_coetser by @kyknettv
4
hace 2 días
Descargar
Vanaand op #InGesprek: Liam Jacobs oor sy politieke ommeswaai, die oorlog in die Midde-Ooste ná 100 dae, Ramaphosa se aankondigings oor onwettige immigrasie, en meer. Skakel in om 20:00 net op #kykNET @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream. by @kyknettv
1
hace 2 días
Descargar
Ons kyk na verskeie omstrede hoofstukke in die Afrikaanse susterskerke: Van apartheid en kerkeenheid tot seksualiteit en die vrou in die amp. Het die kwessies gelei tot kerkskeuring?Skakel in vir #InGesprekOnthul op Maandag, 15 Junie om 20:00 net op #kykNET, @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream. by @kyknettv
18
hace 2 días
Descargar
×

Download all media on this page

Photos Videos
back to up