Posted On: May 1st 2026, 09:14 am
HOKKIE 🏑
Van ons hokkiespanne het gisteraand, net voor die langnaweek, teen Curro Langebaan kragte gemeet.
Die uitslae is as volg:
🏑 Onder 16 A-dogters wen 2–0
🏑 Onder 16 A-seuns wen 3–1
🏑 Onder 19 A-seuns wen 5–3
🏑 Onder 19 A-dogters wen 8–0
Baie geluk ook aan ons eerstedogterspan se kaptein, Minelle Meeding, wat gisteraand haar 130ste wedstryd vir die eerstespan gespeel het. Wat ’n besondere mylpaal!
Ons is trots op elke speler se harde werk en toewyding.
#all_in_always