Posted On: July 16th 2026, 04:45 pm
My nuutste Rooi Rose voorblad - JANA KRUGER ❤️
Jana se stem is geheimsinnig, velvet warm en herkenbaar van die eerste oomblik wat sy by die deur instap. Daar’s geen ander woord wat ek kan gebruik as ‘effortless’ om die fotosessie dag op te som nie.
Jana is ongerep, sag en diep. Sy kyk jou in jou oë as sy praat. Dit bly die lekkerste deel van my werk. Dat ek saam met ons land se mees talentvolle mense kan werk. DANKIE Jana.
So ook die ongelooooooflike span.
@leoce_official wat die klere gemaak het en
@scottjacobsstyling vir die stilering. Dankie
@lanzeracestate dat julle al soos huis voel.
Onthou om jou velvet ROOI Rooi Rose te kry! ❤️
Foto’s:
@willembotha Makeup: Alles
@willembothabeauty produkte
Klere: @leoce_official
Stilering: @scottjacobsstyling
Venue: @lanzeracestate
Load More