Instagram story viewer> @mariette.smuts> Post
4 days ago
9
Posted On: October 14th 2026, 06:20 pm
Kan nie glo my mooiste seun is al 2 nie! 💙🎂 Waar het die tyd gegaan toe jy net heeldag in mamma se arms geboer het? 🥹

​Ons is so lief vir jou, my mooiste seun. Jy is ons grapjas, ons lig en ons lewe in die huis – ons sal nie ’n dag sonder jou kan wees nie!

​Aan my alles, lief jou oneindig baie! ✨ Mag daar nog net groot seëninge vir jou voorlê, my lief, want ek weet jy gaan nog groot dinge in die wêreld inbring. 🌍💫

​#GrootSeuns #Verjaarsdag #2JaarOud #MyAlles
Comments (9)
fashra 2 days ago

fashra

Happy Birthday 🩵🩵🩵

florikanelviljoen 3 days ago

florikanelviljoen

Aww mamma ❤️❤️❤️

lecharknezovich 3 days ago

lecharknezovich

Happy birthday ❤️❤️

vanwyk_dante 3 days ago

vanwyk_dante

Oom Dante is baie lief vir jou boetie baie geluk !! ❤️🔥

siren_promotions_langebaan 4 days ago

siren_promotions_langebaan

Beautiful my friendin ❤️

More posts

back to up