Posted On: November 3rd 2026, 11:06 am
Get
@reshare_app •
@daisyjonesbar Daar is soveel meer aan my as wat die oog kan sien. Met Alles van my deel ek ’n stukkie van myself deur eerlike, rou musiek wat geen pretensie nodig het nie. Dis ek, sonder filters, sonder voorgee.
Op 6 November bring ek my nuwe EP na Daisy Jones in Stellenbosch, saam met Francois van Coke. Kom beleef ’n aand van eerlike musiek, rou emosie en alles van my.
Kaartjies is R150
Deure open 17:30
Vertoning begin 19:00
Koop 5 of meer kaartjies en kry afslag!