Girls on Fire is nie ’n organisasie daar buite nie — dis deel van ONS SA Vroue-Tribe. 🇿🇦🔥❤️
Dis vrouens soos ek en jy wat al geval het, maar nogsteeds opstaan.
As jy al ooit moeg, alleen of misverstaan gevoel het — hierdie dokumentêr is vir ONS. @gosagirlsonfire @tacshac ❤️❤️❤️
Kyk dit hier: https://www.youtube.com/watch?v=k3gbNKM-SUI
As jy wil inskakel:
[email protected] | WhatsApp +2772 244 8262
# Momskazinsky #GirlsOnFire #GOSA #VrouensVirVrouens #StopGeweldTeenVroue #OnsStaanSaam