Instagram story viewer> @berthawahl> Posts
336
posts
2.9K
followers
642
following
POSTS STORIES REELS TAGGED
Download All
For the past two weeks our amazing Upstage students have been competing in The Onstage Championships, 445 items performed in total! It’s been busy but it’s been truly amazing to see each student showcase their incredible talents and hard work! We are so proud of you all! ❤️ Overall winners will be announced tomorrow… by @berthawahl
0
2 months ago
Download
As die kinders eindelik slaap, is daar min dinge so lekker as om jou skoene uit te skop en een van jou gunstelingreekse of -flieks te kyk. Ons het by ’n paar bekende ma’s gaan inloer om te hoor wat hulle graag kyk. Lees die storie op huisgenoot.com.✏️: @engel_hoffman 📸: Verskaf#gunstelingreekse #reekse #mammas #hgbekendes by @berthawahl
2
3 months ago
Download
Wat gebeur as jy die vrou van jou drome ontmoet, haar trakteer op ’n garage-burger, maar vergeet om haar nommer te vra? 😬🫴🏽 In Episode 7 van Trou is nie perdekoop nie, gesels @eloisecupido en @solomoncupido09 met die geliefde aktrise @berthawahl en haar man, Karel. Ná 24 jaar se huwelik lig hulle die sluier oor hul beroemde "twee-weke-reël", die een reël wat amper hul eerste jaar gekelder het, en hul passie vir die langpad as gesin. 🎧 Luister nou na die episode op Spotify, YouTube, rsg.co.za en SABC Plus. by @berthawahl
1
4 months ago
Download
Reg vir nog ñ skooljaar! by @berthawahl
0
6 months ago
Download
Baie geluk Kiana! Ons vier saam 12 jaar se skool en uitdagings oorwin. So trots op die jong dame wat jy geword het. Mag jou drome vlerke kry! by @berthawahl
0
6 months ago
Download
Liewe Matt Stern. Ons het saam gesing, maar meestal gelag. Dankie vir gesprekke wat mens laat dink, dat jy altyd opbouend was en my gehelp het met die regte noot. Dankie dat jy my destyds by die Laan geleer het hoe om te huil- dit het handing te pas gekom vir Emma... ñ Gentleman, vol vreugde en liefde vir mense om jou. Die kore in die Hemel is gelukkig om saam met jou te sing. Rus sag, my vriend. by @berthawahl
8
8 months ago
Download
 by @berthawahl
0
10 months ago
Download
 by @berthawahl
0
10 months ago
Download
 by @berthawahl
0
10 months ago
Download
Die bloedmaan vanaand...Onder die maan wat rooier word, maak ons grappies, raak saam opgewonde oor die veranderings. Help ons mekaar om die ewig skuiwende, ewig draaiende rooi en wit te vind. En saam maak ons herinneringe wat vir altyd sal hou, lank na die maan sy rooi verloor het.#moon #bloodmoon #beauty #memories #fun by @berthawahl
1
a year ago
Download
Galasiërs 6:9 AFR20[9] Laat ons daarom nie moeg raak om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die regte tyd oes. https://bible.com/bible/3499/gal.6.9.AFR20 by @berthawahl
0
a year ago
Download
Ons gesels met @arnogreeff wat deesdae in #DieNuusmakers speel. @berthawahl gesels oor al die ysters wat sy in die vuur het, en kondig ons die baie spesiale #Bravo! Revlon Styl-ikoon-veldtog aan.Skakel in om 21:00 vanaand net op #kykNET @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream. by @berthawahl
1
a year ago
Download
×

Download all media on this page

Photos Videos
back to up