Instagram story viewer> @calitzchrista> Posts
POSTS STORIES REELS TAGGED
Lukas En Marianka Oberholster
Ons dra pienk vir jou klein Luan-lyf!!!!
#cancerawareness 
#cancerjourney

My liefste Lukas En Marianka Oberholster vriendin, ek kyk so baie op na jou!!! Dit was lekker saam jou!!!!! by @calitzchrista
0
2 months ago
Download
Ons is so trots op julle!!!🏆🏅Julle het te vinnig groot geword. 
🏐👧🏻👧🏼❤️ #pepnetball
Laerskool Eureka - Slegs die Beste
Carle Malherbe Wilmi Delport Ilze Kruger by @calitzchrista
1
4 months ago
Download
Ons liefste see maatjies Elné Swart 💙 by @calitzchrista
1
10 months ago
Download
Buffelkie, jys 7jr oud!!🎈🎉Mamma & pappa & petroné, is so trots op jou!!! En het jou baie lief!! Ek wens jou elke dag weer kleiner, jy maak almal nogsteeds op hul senuwees as jy “tricks” doen.. jy hou ons op ons kniee!!! Maar ek is so dankbaar die Here het jou vir ons gegee. Eks trots op jou.. en baie lief vir jou. Bly mamma se seuntjie met die klein hartjie, en jou rowwe tricks. by @calitzchrista
1
a year ago
Download
Natasha Derks dis jou birthday!!!!🎈 veels geluk my liefste maatjie, jyt n spesiale plek in ons hart. Love you by @calitzchrista
0
a year ago
Download
❤️👯🌊🐠🐙🏄🏻‍♀️🏖️🚢🐚👙🤿🍦🛝⛱️ taken in Hartenbos, Western Cape, South Africa by @calitzchrista
0
2 years ago
Download
Vuur&Flam🔥 amper te veel om te onthou… maar dit wat ons gaan onthou, gaan ons nog vir ons klein kinders vertel. Jyt so mooi gelyk Annemarie Marais antjie!!! Dit was n groot voorreg om saam te kon gaan.❤️ 🥂op nog baie roadtrips🚔👮🏽‍♂️”but did you die???” #jinnejanine hou net vas!!!! taken in Menlyn Mall Pretoria by @calitzchrista
1
2 years ago
Download
Dancing to the beat of our own drum @kamersmakers 2024. #vinnigegirlstrip
🛍️ 🥁 🎵 🌈🍡🥤 by @calitzchrista
1
2 years ago
Download
🩷💜❤️
Saam julle sal ek oorlog toe gaan!!! Was so lekker om julle te sien Nolene Dippenaar en Olivier Dippenaar Jnr ons liefste olla en nolla🤗

@nolenedippenaar taken in Memory Fields Guest farm by @calitzchrista
0
2 years ago
Download
💜 by @calitzchrista
2
2 years ago
Download
Louise van der Merwe baie baie dankie vir n lekker aand!!!!! Dankie vir al jou moeite, sjoe ons spesiale pakkies en al die kos!!!!! Jyt soveel moeite gedoen!!!! Dit was baie lekker. 🤗❤️🎤👩‍🎤 Jamie Fine by @calitzchrista
1
2 years ago
Download
Buffelkie 🎈🎁 Waar is die tyd heen? 5 jaar oud vandag. Jys ons “wille dingetjie” wat meeste mense op hulle senuwees maak, as jy bo van goed begin afspring. Mamma wens ek kon jou klein hou, ek dink ek gaan die skoonma wees wat nooit laat gaan, ekt klaar besluit. Ons is so lief vir jou!!!!! Mag Jesus jou hartjie seen, en nog baie jare spaar vir ons. Eks elke dag dankbaar jys vir ons geleen. by @calitzchrista
4
3 years ago
Download

Download All

Save the photos and videos currently loaded on this page.

0Photos
0Videos
Ready to download 0 / 0

Keep this tab open until your download is ready.

back to up