Instagram story viewer> @chris.steyn_> Posts
35K
followers
2045
following
@picanha_nigel tickets : 011 814 7104
Bookings: [email protected]
POSTS STORIES REELS TAGGED
Download All
๐ŸŽค @chris.steyn_ is gereed om 2027 met albei hande aan te gryp โ€“ en hy wil jou volgende geleentheid onvergeetlik maak! ๐Ÿคฉ

Of dit nou โ€™n fees, korporatiewe funksie, privaat geleentheid of spesiale viering is, Chris bring energie, passie en topklas vermaak na elke verhoog.

๐Ÿ“… Bespreek hom vandag nog:
๐Ÿ“ง bookings@coleskeartists.co.za
๐ŸŒ โ www.coleskeartistmanagement.com by @chris.steyn_
0
3 months ago
Download
Dankie @ironmansouthafrica vir die wondelike dag!
Sien julle 100% volgende jaar weer๐Ÿ’ช๐Ÿผ

My doelwit was om 06:30 ure die hele ironman klaar te maak, ek het 06:28 ingekom, baie baie opgewonde om my tyd volgende keer te kan verbeter!๐Ÿ˜

As julle nog n verskil in die klein kindertjies se lewens wil maak, die info is alles nog in my Bio! Baie dankie aan @kingpriceins @debreyoffroad @i_serve.servers en @atterburytrust dat julle my deur die hele journey ondersteun het!๐Ÿคฉ by @chris.steyn_
45
4 months ago
Download
Ironman 70.3 (Durban)!!
Wie van jull dink ek gaan dit kan klaarmaak?๐Ÿ’โ€โ™‚๏ธ

Hartlike dankie aan @kingpriceins dat julle my uithelp en gechallenge het vir die wonderlike wedloop ๐ŸŠ๐Ÿšด๐Ÿƒ

Ek kan ook nie wag om n verskil in ander mense se lewens te maak deur Terugploeg. by @chris.steyn_
12
7 months ago
Download
Die week by Stoetbul Parkview ๐Ÿค  taken in Stoetbul_Pretoria by @chris.steyn_
1
3 days ago
Download
Kom geniet Oktober saam met my!!๐Ÿ˜๐Ÿ˜ by @chris.steyn_
0
10 days ago
Download
Wie wen? by @chris.steyn_
6
12 days ago
Download
Nou gaan jy vir  @chris.steyn_ hoor aankom ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ† 
Chris se bakkie het ook nou โ€˜n stem wat skrik vir niks ๐ŸŽ™๏ธ๐Ÿ”ฅ

@viper.performance.exhaust installed and fitted at @debrey_performance taken in Debrey offroad by @chris.steyn_
3
13 days ago
Download
Wat is jou guilty pleasure op die lang pad? by @chris.steyn_
13
13 days ago
Download
Dit was nou n lekker surprise๐Ÿ˜ by @chris.steyn_
2
15 days ago
Download
@chris.steyn_ Brought the energy to Braaidag in The Village! ๐Ÿ”ฅ

What a way to celebrate Heritage Day. ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

From the music to the atmosphere and everyone who came out to celebrate with us, Braaidag was one for the books! 

Thank you for making Braaidag in The Village one to remember. ๐Ÿค

#TheVillageHazelwood #BraaidagInTheVillage #ChrisSteyn taken in The Village by @chris.steyn_
6
21 days ago
Download
Niks wat n stel Beesdam nie kan fix nie๐Ÿ˜๐Ÿฅณ by @chris.steyn_
4
22 days ago
Download
DELMAS!! Ons sien julle die Vrydag 20:00๐Ÿ’ช๐Ÿผ
Ek belowe ek sal skeer voor ek na julle toe kom๐Ÿ˜‚๐Ÿช’ by @chris.steyn_
3
23 days ago
Download
×

Download all media on this page

Photos Videos
back to up