Instagram story viewer> @este_vanwyk> Posts
1.1K
followers
880
following
🐾🖤
POSTS STORIES REELS TAGGED
Download All
ek rant sommer ook op instagram - dis hoe belangrik hierdie konsep is vir my 

kan ons ophou om christene ‘n slegte naam te gee 

#bekind #wwjd by @este_vanwyk
6
a day ago
Download
my levi timothy 
est in 2011 
possibly going to outlive another 3 popes
ek het jou liewer as die lewe 

#myyorkie #yorkiesofinsta #levitimothy by @este_vanwyk
0
3 days ago
Download
please understand the level of special treatment kiba gets 

#gsd #doglife #royalty by @este_vanwyk
0
4 days ago
Download
vir julle
als 
vir julle by @este_vanwyk
0
5 days ago
Download
ek het jou lief by @este_vanwyk
1
8 days ago
Download
Weekend away at Mokaikai by @este_vanwyk
2
10 days ago
Download
life lately

~ Mense verstaan nie altyd my diep liefde vir honde nie. En hoe diep ek my honde liefhet. Levi beteken companion - en waarlik was hy nog altyd ‘n companion vir my. Hy was saam met my by my werk en in my kar terwyl ek articles gedoen het. Langs my gelê toe ek geleer het vir my toelatingseksamens. Kiba het ons gekry na ons inbraak. In Suid Afrika is die realiteit dat jy nie veilig kan voel in jou eie huis nie. Na die inbraak was ek konstant bang ek word wakker met ‘n geweer teen my kop. Of my kinders word seergemaak nog voor hulle by my en Vaughn se kamer inkom. Daar is nie genoeg ure van terapie wat mens sal kan help om vrede te hê in hierdie land nie. Vir so baie redes. Toe kry ons Kiba. Hierdie hond het dele van my weer aanmekaar gesit wat ek nie eers geweet gebreek het nie. By no means voel ek veilig in hierdie land nie. Maar Kiba gee my ‘n vrede wat ek nie kan beskryf nie. En het my gehelp om vir die eerste keer in 6 maande na die inbraak te begin deurslaap. Vir haar sal ek wêrelde afbrand en weer opbou om seker te maak sy kry die sielsrus wat sy my gee.

avah het ‘n plushie obse by @este_vanwyk
0
18 days ago
Download
sy is my vrede by @este_vanwyk
0
19 days ago
Download
recently gave up doing my own nails at home for @avaia_house_nails 

#gelnails #nailspretoria taken in Pretoria, South Africa by @este_vanwyk
0
a month ago
Download
as jy maar net geweet het hoe ‘n groot wonderwerk jy is 

#avahpop by @este_vanwyk
0
a month ago
Download
this is my church 

#morningwalk #gsd #sunrise taken in Hadienga Trail by @este_vanwyk
0
a month ago
Download
ons 4u die oggend geselsies tussen oefen en huiswerk is, sonder dat jy weet, een van my hoogtepunte van die dag 

🩷 my seuntjie 🩷 by @este_vanwyk
0
a month ago
Download
×

Download all media on this page

Photos Videos
back to up