Instagram story viewer> @fredddthehead> Posts
POSTS STORIES REELS TAGGED
Tjang Tjang 👀 30 OCT 

@disjaakie & @fredddthehead het ‘n lekker summer banger vir julle geskryf ☀️👙⛱️🕶️🩳🌊

Welcome to the @thenothingclubbb 

Mastered by @timlengfeld 
Mixed by @taylorsoundworks 
Produced by @fredddthehead taken in South Africa by @fredddthehead
39
3 days ago
Download
STUDIO DAG 1 ★ ons record ‘n album! 💿 psyched om weer bietjie met @fredddthehead by @sunsetrecordingstudios te kan record <3 kom check weer môre om te sien of die spinnekop al vir kris geëet het 🕷️🕸️ taken in Sunset Recording Studios by @fredddthehead
20
3 months ago
Download
Nagmerries is nou uit! 
Linkinbio 

🎥: @vanartistmedia by @fredddthehead
41
6 months ago
Download
Vitamine D -nou op alle platforms beskikbaar! 

Dankie aan almal wat aandeel gehad het, sou dit nie sonder julle kon doen nie.

Geskryf - @fredddthehead, @emileswiegers
Drums - @jonno_sweetman
Recording - Voortracker Studios
Produced - @emileswiegers
Mix en Master - @taylorsoundworks 
Visuals - @rothmandigital, @margotrothman by @fredddthehead
34
9 months ago
Download
@dieheuwelsfantasties x @moegoe__ - ‘Middel Van Die Nag’ om middernag 31 Des ❤️ by @fredddthehead
4
10 months ago
Download
Soek jy my is nou uit!  @dieheuwelsfantasties @hunterkennedy.music @grandall_vlotman @johnny_de_ridder @taylorsoundworks taken in Stellenbosch, Western Cape by @fredddthehead
7
10 months ago
Download
Gaan check biki NIE MôRE NIE NOU se video uit op die tube dis ‘n vibe! Nuwe musiek binnekort 🧡 dankie @sheldonvanderlinde vir die lekker visuals jy en die span het dit gekill! by @fredddthehead
4
a year ago
Download
Môreoggend 7AM op die Tube! Nuwe video vir NIE MôRE NiE NOU! Skakel in!
Geskiet deur @sheldonyoko @dirkipan  @carlopaki en @snoekdoggg by @liefdebydiedam hierdie jaar!
Spot jouself! 🧡💚🩵🩷💙💛 by @fredddthehead
5
a year ago
Download
Amazing tye by LIEFDE saam julle! Net 🧡
Dankie @sheldonyoko @carlopaki @snoekdoggg en @dirkipan vir die mooi feels 🎥 check julle more by @castle_lager_boktown by @fredddthehead
3
a year ago
Download
Vat ons terug Saterdag toe! Poskaarte uit Durbanville…🧡🩵🩷💛💙 vir julle Kaapstad

🎥: @sheldonyoko @snoekdoggg en @dirkipan mooi prentjies kêrels by @fredddthehead
18
a year ago
Download
Ek Is Nie Die Enigste Een Nie feat @hunterkennedy.music en @fredddthehead agter die knoppies. 

Ek het die song geskryf en vir Hunter gestuur en hom gevra of hy keen is om ‘n vers te skryf om die song klaar te maak net voor ons die VOLK voort toer saam gedoen het in Feb 2025. Daarna het ons saam met Fred gesit by sy studio en die song het so mooi bymekaar gekom man. Dis altyd vir my ‘n voorreg om saam met hierdie boys te werk. Ons toer saam was spesiaal en hierdie is vir my ‘n spesiale song. Ek het hom geskryf op ‘n solo mission op ‘n plaashuis in Stanford en Hunter se vers het dit afgerond. Die enigste collab op die Na Twaalf album. Ek Is Nie Die Enigste Een Nie. Dankie boys. Groot ❤️

Mixed by the main man @joshberry & masted by @mikezietsman by @fredddthehead
9
a year ago
Download
Elsie ons nuwe enkelsnit land Vrydag! 
🎧 swipe regs vir ‘n luister en jy kan hom pre-save by die link in pns bio of stories.
Elsie
Ek mis ons geselsies
Was lief vir jou mense
Nie geworry oor die geld nie
Was die lewe te lank
Sê sy vir my
In ’n oogwink 
Is dit dalk als verby
Oh Elsie
Elsie
Ek weet wie’s jy by @fredddthehead
32
a year ago
Download

Download All

Save the photos and videos currently loaded on this page.

0Photos
0Videos
Ready to download 0 / 0

Keep this tab open until your download is ready.

back to up