Instagram story viewer> @janrhaap> Posts
2.8K
followers
144
following
Singer, songwriter, farmer, husband and daddy!!!
POSTS STORIES REELS TAGGED
Download All
Van Deuntjies en Datjies met Martin vd Merwe en Jan Rhaap tot Ryno Velvet... dieฬ aand het klaar alles in plek om een vir die boeke te wees. ๐ŸŽถ๐Ÿ”ฅ

7 November 2026 | 17:00 | R150 pp

Book your table:
Niki: 079 240 1307
Lisha: 079 236 9927

#RedOaklhp #DeuntjiesEnDatjies #RynoVelvet #MartinvdMerwe #JanRaap Bloemfontein LiveMusic Bloemfonteinrestaurants by @janrhaap
0
2 days ago
Download
Dagbreek in die Klein Karoo, eฬ‚rens tussen Barrydale en Laingsburg!! Dankie @kimberleybakkiecente dat julle my veilig hou op die pad en dankie @absolutelywildfarm vir 'n onvergeetlike optrede by julle!! ๐Ÿ˜€๐Ÿ˜€๐Ÿ™๐Ÿ™ by @janrhaap
1
14 days ago
Download
Vandag is ek 10 jaar al getroud met die mooiste vrou in die hele weฬ‚reld!! Ek sukkel al 10 jaar lank om die woorde te vind om my liefde vir jou te beskryf!! Dankie my skat!! โค๏ธโค๏ธโค๏ธ by @janrhaap
2
a month ago
Download
Lentedag in Franschoek saam met Olly Vans ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ˜Ž๐Ÿ˜Ž Ons is hard aand die werk met nuwe musiek!! by @janrhaap
2
a month ago
Download
Laaste een voor die show ๐Ÿท๐ŸŽธ๐ŸŽค๐Ÿฅณ
@janrhaap @rynovelvet @nicola.dreyer
@heroeslivebrackenfell @bokradio989fm 
#comedy #livemusic #deuntjiesendatjies taken in Kaapzicht Wine Estate by @janrhaap
5
2 months ago
Download
My seuntjie het die voorreg gehad om verlede Vrydag saam met die Griekwas uit te draf op Suzuki Park in Kimberley!! Wat 'n ongelooflike groep spelers, afrigters, bestuur, en sommer almal betrokke by die unie!! Dankie julle! @griquas_rugby ๐Ÿ˜€๐Ÿ˜€๐Ÿ™๐Ÿ™ by @janrhaap
2
2 months ago
Download
Amper daar๐ŸŽค๐ŸŽธ๐Ÿ‰๐Ÿฅณ๐Ÿป #deuntjiesendatjies 
Vrydag 7 Aug - Link in bio๐Ÿ‘†
@janrhaap @heroeslivebrackenfell @suzukibrackenfell @rynovelvet @nicola.dreyer @bokradio989fm 
#livemusic #standupcomedy #greatestrivalrytour taken in Heroes Live by @janrhaap
3
2 months ago
Download
Join us for a magical evening under the stars at the Riverside Castle Moonlight Festival, featuring live music by @janrhaap ! โœจ

Experience delicious food, refreshing drinks, and an unforgettable evening with family and friends in the beautiful surroundings of Riverside Castle. 

๐ŸŽŸ Tickets: R100 per person - available on Quicket. 

โœจ Your ticket includes:
๐Ÿธ A complimentary welcome gin cocktail
๐Ÿง€ A mini charcuterie snack box
๐ŸŽถ An evening of live music, delicious food stalls, and great company.

๐Ÿ“… Friday, 21 August 2026
๐Ÿ•“ 16:00 โ€“ 21:00
๐Ÿ“ Riverside CastlePlot 204, Graham Road, Zwavelpoort, Pretoria East

โœจ Gather your favourite people and join us for an unforgettable Friday evening under the stars.

๐ŸŽซ Book your tickets today: https://www.riversidecastle.co.za/moonlight-events-pretoria-east

#RiversideCastle #MoonlightFestival #PretoriaEast #JanRhaap #LiveMusic taken in Riverside Castle by @janrhaap
1
2 months ago
Download
Deuntjies en Datjies 2.0 is oppad Kaap toe!! Sien julle daar๐Ÿ’ช๐Ÿป๐Ÿ’ช๐Ÿป๐Ÿ’ช๐Ÿป by @janrhaap
0
2 months ago
Download
๐Ÿ‰ ๐Ÿ“ข Belangrike aankondiging ๐Ÿ“ข ๐Ÿ‰
Deuntjies en Datjies - 7 Aug ๐ŸŽค๐ŸŽธ๐Ÿ‰๐Ÿฅณ 
Link in bio๐Ÿ‘†
#rugby #greatestrivalrytour #livemusic #standupcomedy #deuntjiesendatjies 
@janrhaap @rynovelvet @nicola.dreyer @suzukibrackenfell @heroeslivebrackenfell @bokradio989fm taken in Heroes Live by @janrhaap
2
2 months ago
Download
Raai wat!!!! Die ongelooflike talentvolle @rynovelvet en @nicola.dreyer gaan saam met ons kuier, so maak seker jy kry jou kaartjies asap. @martinvandermerweradio by @janrhaap
2
2 months ago
Download
Dink julle hierdie liedjie kort 'n musiekvideo?? Kyk mense nog musiekvideos? @andriette.norman.official @vonkmusiek @ollyvansstudios by @janrhaap
0
3 months ago
Download
×

Download all media on this page

Photos Videos
back to up