Instagram story viewer> @jene_vh> Posts
POSTS STORIES REELS TAGGED
Download All
Vacation photo dump part 2 🌊

Parkrun by die see!😱 Jené 0 : Exercise 1 by @jene_vh
0
6 months ago
Download
bit of vacation photo dump part 1 🌊

saam die fam en my verloofde - @du_toit3❤️

#vacation #westerncape #fairview #bloubergstrand #twooceansaquarium by @jene_vh
0
7 months ago
Download
❤️My hart lê gebind
in ñ kis van liefde;
gebind in lap, geweef van
glimlaggies...soene
drukkies en woorde❤️

@breedtwillem 

Tot virewig saam my beste maatjie 🥂❤️
Ek sien uit om elke dag vir die res van my lewe saam met jou te deel 🌸

#engagement by @jene_vh
5
8 months ago
Download
Baie dankie vir ñ onvergeetlike verjaarsdag en naweek! ❤️
Ek het lanklaas so baie en so hard gelag😝
Dankie vir alles wat jy vir my doen my engel. @du_toit3 ❤️🤗

Dankie dat julle my kom verras het! 🥹🪩
@ronelle859 @mauritz.vanheerden taken in Pretoria, South Africa by @jene_vh
2
a year ago
Download
Ek het jou werklik lief ❤️
vandag reën dit soutsuur druppels, in die vorm van jou, jou hart jou siel
op my hart, my wese
en Ek mis Jou, Ek treur ...

my sielsgenoot my heengawe
ek mis
jou pragtige helder glimlag jou liefdevolle drukkies, soene jou dwarrelwinddans
die wind beroof my jou reuk verdamp jou teenwoodigheid my wese krimp agter verlange agter trane
ja Ek het Jou werklik lief ...
🤗❤️❤️ taken in Goddess Cafe by @jene_vh
1
a year ago
Download
Ek het twee hande, twee arms, wat jou net wil vashou ❤️
My twee lippe, hulle mis jou, hulle wil jou net soen💋 
Die twee oë van my, hulle wil net vir jou kyk 😊
In my hart, het jy klaar ingeklim, hy vra dat jy sal bly ❤️
En ek, ek wil jou net liefhê, jou altyd by my hou @du_toit3 🤗 taken in Fairtree Atterbury Teater/Theatre by @jene_vh
1
a year ago
Download
Jy is die pragtigste gebeurtenis van my lewe, jy is die liefde waarna ek so lank al hunker ❤️🤗
Jy is die mooiste van als wat ek in my hart hou, jy is my gunsteling gedagte...💌
Jy is my wêreld
wat ek styf in my arms vashou, jy is die suurstof wat ek inasem❤️🥰

@breedtwillem taken in Pretoria, South Africa by @jene_vh
4
a year ago
Download
Jou liefde is my Somer in ons lente kon my hart ontvries, my longe vul met jou lug, my oë verkyk aan jou lig, ek het jou nog altyd lief @du_toit3 ! ❤️🤗

@breedtwillem taken in Augrabies Waterfalls, Nothern Cape by @jene_vh
1
a year ago
Download
Baie dankie aan @photonette.photography vir hierdie pragtige fotos! 🌸🍿

Gereed vir show business 🎬🎥 taken in Pretoria, South Africa by @jene_vh
9
a year ago
Download
In die uitgestrektheid van jou wese, wil ek kom bly, waar ek in ewigheid jou wese kan beleef, erken. ❤️

In jou natuur wil ek wandel, wil ek jou vrugte pluk; ek wil vir jou wys hoe pragtig jy is.🏞️

Onder jou pragtige bome wil ek rus, in die groot vreugde en vrede, buite die chaos van die wêreld.🌲

Dit is in die uitgestrektheid van jou wese waar my hart rus, my beker met geluk oorloop.
Jy is die kuns in my liefde. 🖼️

My liefde is gegiet in die vorm van jou! ❤️❤️

- @breedtwillem taken in Lavender Hill Country Estate & Wedding Venue - Bethlehem by @jene_vh
1
a year ago
Download
Luister my belofte aan jou, glo dat al my liefde van nou af tot in ewigheid aan jou behoort . 🌸❤️

Toe gee jy my ñ rede, ñ rede om te glo. 🌻❤️

- @liefde_metrealiteit 

#love taken in Lavender Hill Country Estate & Wedding Venue - Bethlehem by @jene_vh
8
2 years ago
Download
Allerliefste, ❤️
ek stuur vir jou ‘n rooiborsduif want niemand sal ‘n boodskap wat rooi is skiet nie. 
Ek gooi my rooiborsduif hoog in die lug en ek weet al die jagters sal dink dis die son.
Kyk, my duif kom op en my duif gaan onder en waar hy vlieg daar skitter oseane en bome word groen
ek hy kleur my boodskap so bruin oor jou vel
Want my liefde reis met jou mee, my liefde moet soos ‘n engel by jou bly, soos vlerke, wit soos ń engel.
Jy moet van my liefde bly weet
soos van vlerke waarmee jy nie kan vlieg nie

-Breyten Breytenbach
❤️❤️❤️❤️❤️ taken in Bethlehem, Free State by @jene_vh
1
2 years ago
Download
×

Download all media on this page

Photos Videos
back to up