Instagram story viewer> @kabousmeiring> Posts
3.9K
followers
2048
following
POSTS STORIES REELS TAGGED
Sluit aan by @kabousmeiring, @gerhardvanh1000 en Liesl Gouws vir lekker lag, vreemde feite, bekende gaste en gesprekke wat jou nooit heeltemal neem waar jy verwag nie. Lees meer op @terloops_. 

#HaasSeGat begin Saterdag 17 Oktober om 19:30 op #kykNET, @dstvza kanaal 144. Ook op #DStvStream. by @kabousmeiring
1
4 days ago
Download
Behind the creativity, there is often a lot more going on.

Artists, musicians and performers can face significantly higher rates of anxiety, depression and substance use than the general population.

There is a unique paradox in creative work. You are expected to pour your whole self into what you do, while at the same time dealing with financial uncertainty, rejection, pressure and the reality of simply trying to make a living.

At some point, the pressure can become overwhelming.

So what happens when the thing that gives you purpose is also contributing to your distress?

Sometimes, the answer starts with stepping back, reconnecting with yourself and recognising that struggling does not make you less talented, less creative or less worthy.

The artist behind the art is a person too. taken in Stellenbosch, Western Cape by @kabousmeiring
15
11 days ago
Download
๐Ÿ’ฅ Nog 'n episode is nou beskikbaar! Kom kruip saam met @kabousmeiring,
@gerhardvanh1000 en Liesl Gouws af in die ๐‡๐š๐š๐ฌ ๐ฌ๐ž ๐†๐š๐ญ. @wilhelm888 waag met E. โ–ถ๏ธ Nou beskikbaar op YouTube ๐Ÿ‘€ @HaasseGat by @kabousmeiring
0
13 days ago
Download
๐Ÿ’ฅ Nog 'n episode is nou beskikbaar! Kom kruip saam met @kabousmeiring,
@gerhardvanh1000 en Liesl Gouws af in die ๐‡๐š๐š๐ฌ ๐ฌ๐ž ๐†๐š๐ญ. @thedanielama laat die letters loop met L.. โ–ถ๏ธ Nou beskikbaar op YouTube ๐Ÿ‘€ @HaasseGat by @kabousmeiring
0
13 days ago
Download
๐Ÿ‡ Ons eerste episode is nou beskikbaar! Kom kruip saam met @kabousmeiring, @gerhardvanh1000  en Liesl Gouws af in die ๐‡๐š๐š๐ฌ ๐ฌ๐ž ๐†๐š๐ญ. @martelizebrink  vat V vir โ€™n vinnige verkenning van haar geheue. Van vanne tot veraf dorpe - waarheen voer dieฬ letter haar in Haas se Gat? โ–ถ๏ธ Nou beskikbaar op YouTube ๐Ÿ‘€ @HaasseGat by @kabousmeiring
1
14 days ago
Download
Nuwe sandput waarin ek mag saamspeel! Op YouTube, podsendingskanale, RSG en kykNET (Saterdae om 19:30). Video's word binnekort opgelaai op https://www.youtube.com/@HaasseGat. by @kabousmeiring
1
14 days ago
Download
Kom duik saam af in ๐‡๐š๐š๐ฌ ๐ฌ๐ž ๐†๐š๐ญ, โ€™n nuwe speletjiesprogram in podsendingformaat. Die wortels van Haas se gat leฬ‚ in โ€™n speletjie wat Suid-Afrikaners al vir geslagte lank ken: Name, Vanne, Diere, Dorpe en Dinge. Elke episode begin met โ€™n letter van die alfabet, en die spelers moet vir elke kategorie โ€™n antwoord gee wat met dieฬ letter begin. @kabousmeiring bied aan, @gerhardvanh1000 is die spelleier, en hy word bygestaan deur Liesl Gouws, โ€™n triviafoendi en speletjiesfanatikus. Saam met โ€™n bekende gas volg hulle die antwoorde na verrassende stories, vreemde feite en gesprekke oor taal, geskiedenis, mense en plekke. 
๐Ÿ’ป ๐˜๐จ๐ฎ๐“๐ฎ๐›๐ž: Nuwe episode Dinsdae om 07:00 vanaf 6 Oktober 
๐Ÿ“บ ๐ค๐ฒ๐ค๐๐„๐“: Begin op Saterdag 17 Oktober om 19:30 
๐Ÿ“ป ๐‘๐’๐†: Weeklikse potgooie by @kabousmeiring
6
15 days ago
Download
Kyk hoe kyk ons vir jou. Heerlike Maandagoggend met Johan Stemmet op Haas se gat. My senuwees was deur die dak, een van die beste Afrikaanse aanbieders ooit, Suid-Afrikaner in murg en been, vlieenier, musiekkenner, kitaarbouer, musikant, fietsryer, cool oupa en uitstekende vervaardiger. Enโ€ฆ hy het Xhosa gepraat met almal wat Xhosa is. Toe ek vir kollega Liesl seฬ‚ mens wil eintlik life coaching by hom kry, toe seฬ‚ sy: nevermaaind life coaching, ons kan vir hom vra wat gebeur na die dood en hy sal op een of ander manier dit regkry om ons gerus te stel. Super cool dude. by @kabousmeiring
5
21 days ago
Download
Nog foto's van @christine_fourie_ van die Erfenis-stap. Nuwe maniere van kyk na jou dorp. Ways of seeing.
@stellenboschheritage by @kabousmeiring
6
24 days ago
Download
Ons het die lieflikste Erfenis-stap gister gedoen. Een van die nuwe inisiatiewe van die Erfenisstigting op Stellenbosch. Hoe wonderlik om ook te kyk na die moderne geboue, vir my veral dieฬ deur Paul le Roux. Vandag se argitektuur, moฬ‚re se erfenis. 
As jy weer verby die Builders Warehouse op Stellenbosch ry, kyk, dis 'n ongelooflike mooi winkel. 

https://www.stellenboschheritage.co.za/forum/news/paul-le-roux-a-great-architect

As jy wil deel word van die nuusbriewe en events in die toekoms, stuur 'n e-pos aan info@stellenboschheritage.co.za ๐Ÿ“ธ@lookvida taken in Stellenbosch, Western Cape by @kabousmeiring
4
25 days ago
Download
Die #ProntuitTV-span gesels oor 'n demensie operasie wat op die limfstelsel fokus vroeeฬˆr vanjaar en wat dit beteken.

Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream. by @kabousmeiring
8
a month ago
Download
Die #ProntuitTV-span stel ondersoek in van Hermanus tot Clarens oor hoe parke, reservate en voetpaaie bestuur word. 

Skakel in Woensdagaand om 21:00 net op #kykNET @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream. by @kabousmeiring
0
a month ago
Download

Download All

Save the photos and videos currently loaded on this page.

0Photos
0Videos
Ready to download 0 / 0

Keep this tab open until your download is ready.

back to up