Instagram story viewer> @kwena_studios> Posts
2K
followers
780
following
Kwena Studios, a professional, state-of-the-art facility dedicated to delivering world-class sound.
📍Sunningdale, Cape Town.
POSTS STORIES REELS TAGGED
This isn’t a home studio.

This is a space built for artists who take their sound seriously.
Professional recording. Industry-level production. A room designed to bring your vision to life.

Whether you’re tracking vocals, producing a full project, filming content, or building your brand — this is where ideas become real.

🎙️ Record. Create. Perform.
📍 Kwena Studios by @kwena_studios
13
5 months ago
Download
More than a studio: a creative space built for storytellers, artists, and visionaries.
🎵 Songwriting
🎙️ Podcasts
🎬 ADR & Voice Overs
🎛️ Mixing & Mastering
Every sound matters. Every detail counts.
Step into the booth. Create something unforgettable. by @kwena_studios
3
5 months ago
Download
Where ideas turn into finished records 🎧

From music production to audio post and podcast recording, this is where it all comes together.
Built for creators who take their sound seriously.

#KwenaMusic #MusicProduction #AudioPostProduction #PodcastStudio #StudioLife by @kwena_studios
0
7 months ago
Download
Amalia Uys: Van Springbok tot 7delaan, 'n brief vir Prins William, en Trump en Mandela om een tafel!

Ek is bevoorreg om Amalia persoonlik te ken. Sy en haar man Shaun is twee van my gunsteling mense, en waarskynlik die paartjie met die beste hare in die wêreld.

Dit was ons gedeelde liefde vir cold plunging wat ons vriendskap begin het. Moenie dink die pragtige boshare en fietse lyfie is bang vir avontuur nie, Amalia is ‘n regte bok vir sport. Sy het die Namakwaland in haar bene en die kleur van die landskap in haar hare.

Sy is ook ‘n groot grapjas en ons is nie ‘n wenslike kombinasie op stel nie want ons vat gat van als en almal. Maar dit is presies wat haar so gegrond en opreg maak, geen idee van celebrity of skanse nie.

Sy het haarself telkens herskep om ‘n merkwaardige loopbaan te bou, iets wat min akteurs al kon reg kry na so bekende sepie rol. Ek was al gelukkig om 'n verhoog en skerm met haar te deel. 

Sy ondersoek altyd die intensie, die diepgang, die eerlikheid op die verhoog, voor die kamera en in die lewe. 

Kan jy nou net dink sy het daai brief vir Prins William gepos, en Prins Harry was vandag nie die enigste rooikop in Buckingham Palace nie!

#amaliauys #7delaan #princewilliam #buckinghampalace #podcast by @kwena_studios
13
4 days ago
Download
"Ons kan dit nie by ons begrawe nie, netnou loop dit weer..." 

#marionholm #nataniël #komedie #afrikaans #podcast by @kwena_studios
1
6 days ago
Download
"Sê nou maar TV kalf heeltemal en mense sit en gesels na ete..."

#marionholm #afrikaans #komedie #tv #podcast by @kwena_studios
1
11 days ago
Download
As kind het ek en my boetie na die bloopers reel van Die Casper Rasper Show season 3 gekyk, en dis hoe ek Marion Holm leer ken het. Haar lag het ons altyd laat lag en dadelik beter laat voel oor alles.

Vandag is ek baie bevoorreg om haar goed te ken en vriende met haar te wees. In hierdie episode van Origins vertel Marion hoe sy in Worcester groot geword het, van haar vriendskap met Nataniël wat begin het toe hulle 10 jaar oud was, en van Piekniek by Dingaan, die kabaret wat in die tagtigerjare onder apartheid vir groot ophef gesorg het.

Sy is ongelooflik snaaks en net so goed in ernstige rolle, want alles by haar kom uit 'n plek van eerlikheid. Sy het 'n groot hart, maar is terselfdertyd kompleks, en eintlik 'n groot introvert wat baie tyd op haar eie nodig het. Daarom is sy ten volle daar wanneer sy by jou is, en gee sy alles.

Daar is regtig net een soos Marion. Sy het 'n ongelooflike uitkyk op die lewe, sy is ryk in ervaring, menswees en deernis, en sy is ongelooflik talentvol.

Die volle episode is nou op die Kwena Studios YouTube kanaal. Skakel in my bio. Like, deel en volg vir meer gesprekke oor waar ons vandaan kom. by @kwena_studios
1
18 days ago
Download
Wie onthou nie vir Stefanie van Binnelanders nie? Rolanda Marais het 'n nasie se sitkamers binnegestap en die bekendheid gebruik om 'n brug te bou en haar sepie fans saam te vat na waar haar hart regtig lê. Die teater.

#rolandamarais #binnelanders #afrikaans #teater #potgooi by @kwena_studios
3
24 days ago
Download
"Mense vra nie vir my wat is fout met my nie..." 🍇

Ek dink daar is met ons almal iets 'fout', maar dan ook, wat klassifiseer mens nou as 'n fout? Wie het die reëls besluit? Foute is deel van menswees, niemand is perfek, binne of buite. Perfek is 'n illusie.

#rolandamarais #emilehager #actress #podcast #afrikaans by @kwena_studios
5
a month ago
Download
Yeah, I think incredibly talented and new member to the kwena Music family @konstantwiesner  in studio today! Very excited for the future! by @kwena_studios
11
a month ago
Download
As part of WOMAD, we welcomed Austrian producer and performer Kimyan into Kwena Music Studios for a special collaborative studio session with Freddy L.

The two artists came together to create an original track, blending their different musical influences and styles into something completely new.

The collaboration will make its live debut this Saturday at the New Generations event at Artscape.

A great example of what happens when artists from different parts of the world connect through music. 🎶🌍 by @kwena_studios
6
a month ago
Download
Die media sal jou laat glo Rolanda Marais was altyd die gewildste meisie in die geselskap. Sy was nie...
Sy was die vet tiener wat haar boetie en sussie voor die TV vermaak het, al het hulle protesteer. Sy en haar beste vriend was die weird drama kids op skool, alternatief, effens misterieus, wat opvoerings by saalopening gedoen het en strategies die cool meisies bevriend het sodat die boelies hulle uitlos. En waar 'n Afrikaanse meisie uit Wellington vanselfsprekend na Stellenbosch sou gaan om Drama in Afrikaans te studeer, het sy UCT gekies om in Engels te studeer, want sy wou uitgedaag word. Sy plaas haarself altyd waar sy uitgedaag kan word eerder as gemaksones, nie noodwendig bewustelik nie, maar dit is waar sy groei.
Sy is een van die mees bekroonde aktrises van haar generasie. Vita Awards, Fiesta Awards, Fleur du Caps, ATKV toekennings, van Binnelanders tot Poppie Nongena, Hedda Gabler, Die Seemeeu en meer. Sy sê opreg dat sy elke keer verbaas is om te hoor sy is genomineer. Sy probeer net haar werk benader vanuit 'n plek van eerlikheid, die res volg maar.
Haar pa het haar grootgemaak op internasionale films, Franse films meestal. Haar van Marais kom van Charles Marais, 'n Franse Hugenoot wat in 1688 aan die Kaap aangekom het toe Protestante uit Frankryk moes vlug. As jy haar sien, dink jy ook sy kon net so maklik in 'n Franse film wees. Miskien sit dit in haar bloed.
Tog agter alles sit 'n eksentrieke, kleurvolle, komplekse en lewenslustige mens wat diep geworteld is in haar deernis, respek en liefde vir haar craft en meestal die teater.

Volledige episode nou op YouTube en Spotify. 🎙️
#OriginsPodcast #RolandaMarais #Binnelanders #PoppieNongena #Afrikaans #SuidAfrika by @kwena_studios
31
a month ago
Download

Download All

Save the photos and videos currently loaded on this page.

0Photos
0Videos
Ready to download 0 / 0

Keep this tab open until your download is ready.

back to up