Instagram story viewer> @ligskyn> Posts
349
followers
437
following
Lig vir die wΓͺreld, musiek vir die hart ✨️
🌟@charnedupreez
⚑️πŸ”₯@weer_lig
PRE-SAVE LINK πŸ‘‡
POSTS STORIES REELS TAGGED
Uhmm ek het nie n probleem nie neΜ‚?!?!
Jy het n probleem, WANT JY HET NOG NIE MY SONG GAAN LUISTER NIE πŸ‘€πŸ˜‘ "Jy is net mens" in n ander lig is NOU UIT! Op alle digitale platforms 😁✨️
#newmusic #afrikaansemusiek #fyp #newsingle #ektmyselfverloor by @ligskyn
0
5 months ago
Download
Any Miss William vans out there...only if you're nasty!! πŸ˜‚ as jy dit nie vang nie, shame jy mis uit!!
"Jy is net mens" in n ander lig is NOU UIT op all digitale platforms!!! βœ¨οΈπŸ’›
#jyisnetmens #newmusic #singesongwriter #newsingle #southafricanartist by @ligskyn
1
5 months ago
Download
Wat n dag!
Een van my gunsteling kunstenaars @ligskyn by @bosveldacoustics

As jy nog nie haar musiek geluister het nie jy mis uit! by @ligskyn
3
5 months ago
Download
"JY IS NET MENS" in n ander lig IS NOU UIT OP ALLE DIGITALE PLATFORMS! πŸ”₯βœ¨οΈπŸ’›

#fyp #newmusic #singesongwriter #afrikaansemusiek #newsingle by @ligskyn
2
6 months ago
Download
Hai shame my ou siek stemmetjie πŸ˜†βœ¨οΈ die tyd kom nader. Maybe kan jy al vanaand die Lyrics video op YouTube kyk, ek weet nie. Dis maar net wat ek hoor πŸ‘€βœ¨οΈπŸ˜‰ by @ligskyn
0
6 months ago
Download
More is die dag!! Laaste kans om te Pre-Save!! βœ¨οΈπŸ’› "Jy is net mens" in n ander lig 
Link in bio 》 by @ligskyn
2
6 months ago
Download
Net n klein teaser om julle te kry die link click en GAAN PRE-SAVE!!!! βœ¨οΈπŸ’› link in Bio

#fyp #newmusic #afrikaansemusiek #singesongwriter #jyisnetmens by @ligskyn
3
6 months ago
Download
Moet nie kyk hoe ek my gesig trek nie πŸ€£πŸ§‘πŸ’›πŸ’™ Gaan kyk na die link in my bio!!! ✨️

Pre-Save "Jy is net mens" NOU!!! 🀩

#newmusic #fyp #afrikaansemusiek #singesongwriter by @ligskyn
0
6 months ago
Download
"Jy kan asem haal, hou op verdwaal. Jy mag ook glo in wie jy is." ✨️

Soms wonder ek of ek dit vir myself geskryf het...

#newmusic #fyp #afrikaansemusiek #newsingle #singesongwriter by @ligskyn
0
6 months ago
Download
Ligskyn is vir my n doenwoord. Lig moet syn.
Kom saam my op die journey en wees ✨️ Lig vir die WeΜ‚reld en Musiek vir die hart πŸ’›

#fyp #afrikaansemusiek #newmusic #singesongwriter #newsingle by @ligskyn
0
6 months ago
Download
Onthou die naam LIGSKYN ✨️
If you like the vibe, stay tuned, want daar is baie dinge oppad. 
Ek kan nie wag nie! Groot dinge, groot drome! PRE-SAVE NOW en wees deel van die lig wat skyn πŸ’› 

#afrikaansemusiek #newmusic #singesongwriter #newsingle #fyp by @ligskyn
1
6 months ago
Download
Raak opgewonde want die Vrydag 1 May kom nuwe ou musiek!! 😁✨️

#fyp #newmusic #afrikaansemusiek #southafricanartist #singesongwriter by @ligskyn
0
6 months ago
Download

Download All

Save the photos and videos currently loaded on this page.

0Photos
0Videos
Ready to download 0 / 0

Keep this tab open until your download is ready.

back to up