Instagram story viewer> @m.elandi> Posts
20
posts
1.4K
followers
1137
following
POSTS STORIES REELS TAGGED
Download All
En so het ons, ons goed gepak. Die slikdam uitgeklim en die dorp van Merriespruit waardeer van waar hulle was tot waar hulle vandag is…Span we did it! Wat n voorreg om saam met julle die te doen. Dankie @luan_maartens dat jy my regterhand is en probeer om kwaai te wees. @huxham_ryan en @jene_vh dankie dat julle net my brein verstaan, veral as ek in vibes praat. @lian_st_19 , @_smitty_2.0 en @jenna.volschenk_ dankie dat julle hierdie storie met soveel hart vertel…julle is virewig my Meyer, Warnu en Zania.Ons vertel die storie wat verdien om vertel te word Vir hulle en vir Hom! Eks trots, dankbaar en oorvloei met soveel liefde!Vandag debuteer SLUK in die Kunsterep teater by die Vrystaat kunstefeesWow…iemand knyp my asseblief!! by @m.elandi
0
18 days ago
Download
This is not a love story🎭True love is built on a strong foundation, clearly our foundation wasn’t strong enough for these two👀Last year we had the incredible opportunity to design and build the set for numerous theatre pieces including the wonderful play shown above, a little piece of epic theatre and epic it was. Six coloured theatre blocks and a blank canvas on wheels that accentuates the brechtian elements the play is built on.💡Photos by: @photonette.photography Written and directed by @that_lara_girl Starring @bluedewet @corrine_marie.vh @lian_st_19 @m.elandi @goent_weyer @megan_anita12 @bianca_jacobs5 @chrizaan_raath @zxks21v Stage management by @jh.vermaas @x__egan__x #southafricancreatives #theatreprops #saprops by @m.elandi
1
3 months ago
Download
The curtain is up. The lights are on. 🎭💡 Welcome to The Globe - where creativity takes center stage! At The Globe, we design, build, hire out, and refurbish the pieces that make your vision real. Whether it’s for theatre, film, events, or your next big idea - we’ve got you covered. 🍿🎬🎞️ Ready to create magic? Let’s talk ✨Our dm’s are open👀#theglobesartists #creativityonstage #customprops #bespokedesign #southafricancreatives by @m.elandi
3
3 months ago
Download
My heel eerste professionele produksie tree op by die Vrystaat Kunstefees!! Opgewonde is n understatement!! Kom kyk SLUK 7 en 9 Julie by die Kunsterep Teater in Bloemfontein 🤎Kaartjie link in bio 🔗 by @m.elandi
1
4 months ago
Download
• S L U K • Vrystaat Kunstefees Vrynge!!!!Wat n voorreg om met die wacky span die storie te vertel Meer opgewonde kan ek nie wees nie Ons tree op by die Kunsterep teater in Bloemfontein!! 7 en 9 Julie!🤎🤎🤎 by @m.elandi
10
4 months ago
Download
Pro tip: Wanneer jy jou hare straighten onthou dat jou ore nogsteeds gevoel het….Maar tog met n gebrande oor…. Dis eenvoudig, @photonette.photography ,kan enige iemand soos KUNS laat lyk!! by @m.elandi
16
5 months ago
Download
• SLUK • Om eerlik te wees weet ek nie waar te begin nie…Wat n voorreg om n storie te kon deel waarvan baie nie regtig nie geweet het nie, saam met mense wat ook soveel liefde vir hierdie storie het.Tussen stilasies, Jenna wat ontdek dat hande n opsie is, Megan wat elke keer n approving nod gee, Ryan en Jené wat elke keer saam my tiny victory’s celebrate, Lian en Tiaan wat letterlik net probeer survive…Al wat ek eintlik kan sê is dankie…Dankie dat julle hierdie storie wat vir soveel werklikheid is so mooi kon vertel… Dankie dat julle hierdie mal idee van my n werklikheid kon maakEk sluit af en Tiaan se famous quote, “Die son was skaars op en dit was nag.”Best Director Best Actress Best EnsembleNominasie Beste Tegniese AspekteNominasie Best Newly Written PlayMeer trots kan ek nie wees nie!!! Dankie🤎 by @m.elandi
4
9 months ago
Download
Wat n voorreg om met hierdie weirdos te kan werk! Manne ons storie is so amper op die planke…Ek tel elke sekonde af 🤎Lions Pride 17 Oktober 2025Wilge teater by @m.elandi
1
9 months ago
Download
• Drop Dead •Nie almal kan sê dat hulle in n stuk was written en directed deur die uwe @kazmcfadden nie. Op daai noot…nog n voorstel @bianca_jacobs5? Ek sal nooit kan beskryf hoe baie ek geleer het nie. Death was toe nie so dood soos wat n mens sal dink nie en Kaz se military reëls, maak nie saak onder hoeveel stoele ek probeer wegkruip nie maak n reuse verskil. Ek hoop my Darwin Award sal vir beter redes wees as Elle sin…Dankie dankie dankie!🖤 Greetings from the beyond by @m.elandi
5
a year ago
Download
• Afrika •My “Knyp my” oomblik…Wat n voorreg om die storie nie net te kon skryf nie, maar om dit te kon direct ook! Nog meer met n span wat die storie so na aan hulle harte gedra het en die hele stuk so magies kon maak✨Best Student Production 2025 Meer dankbaar kan ek werklik nie wees nie! by @m.elandi
8
a year ago
Download
Don’t mind if “I Do”Altyd lekker om bruid te speel al is dit in die vêr voorsiene toekomsBaie dankie @byouweddingphotography vir die mooiste fotos En dankie @sugar.plum.makeup.artistry dat julle my so mooi gemaak het by @m.elandi
7
a year ago
Download
• VIR ONS ONTHALWE •Net n paar stills van n dag wat ons n paar keer net “10 mins” moes gee. Dankie @ivn_mln en @tomas_dupreez dat julle ons vetrou het met julle “impulsiewe Desember” storie. by @m.elandi
0
a year ago
Download
×

Download all media on this page

Photos Videos
back to up