Instagram story viewer> @michellesekombuis> Posts
1.7K
followers
1174
following
Gevriesde etes tuis 🏑 gemaak met liefde β™₯️ wat proe soos ouma se kos‼️
POSTS STORIES REELS TAGGED
Bestellings is nou oop vir 20 Oktober se aflewering in Vereeniging, Alberton, Vanderbijlpark, Sasolburg, Randburg, Sandton, Centurion, Pretoria, Benoni, Kemptonpark‼️

Bestel voor of op 15 Oktober.

β€œHet jy al Michelle se Kombuis probeer?”

Tuisgemaakte kos uit ons plaas-kombuis β€” gereed wanneer jy dit nodig het.

Afleweringsfooi R130 πŸš— 

Bestel op Whatsapp by 0794327643 of webtuiste www.michellesekombuis.co.za

#michellesekombuis #gauteng  #lekkerkos #boerekos #michellesekombuiskos taken in Pretoria, South Africa by @michellesekombuis
0
3 days ago
Download
Bestellings is nou oop vir 20 Oktober se aflewering in Potchefstroom‼️

Bestel voor of op 15 Oktober.

β€œHet jy al Michelle se Kombuis probeer?”

Tuisgemaakte kos uit ons plaas-kombuis β€” gereed wanneer jy dit nodig het.

Afleweringsfooi R130 πŸš— 

Bestel op Whatsapp by 0794327643 of webtuiste www.michellesekombuis.co.za

#michellesekombuis #potchefstroom #lekkerkos #boerekos #masekos taken in Potchefstroom by @michellesekombuis
0
5 days ago
Download
BLOEMFONTEIN - 15 Oktober‼️

Bestellings sluit 11/10. Afleweringsfooi R80, afgelewer by jou gegewe adres in Bloemfontein. 

Persoonlike aflewering om te verseker die vriesketting breek nooit nie!

Bestel op webtuiste by www.michellesekombuis.co.za of WhatsApp ons by 079 432 7643 πŸ“± taken in Bloemfontein, Free State by @michellesekombuis
0
7 days ago
Download
Sooooo lekker om sulke boodskappe te kry van jou Kliente!!! Ons nuwe gereg Lamskerrie op die spyskaart is voorwaar n treffer‼️ by @michellesekombuis
1
9 days ago
Download
Partykeer kyk ’n mens net terug en besef hoe kosbaar die pad is waarop jy is.

Agter elke bestelling, boodskap en aanbeveling staan iemand wat help om ’n droom aan die lewe te hou. En daarvoor sal ek altyd dankbaar wees.

Dankie dat julle saam met my hierdie pad stap.
Michelle se Kombuis is gebou op mense soos julle (my kliente)

#MichelleSeKombuis #OndersteunPlaaslik #KleinBesigheid #Dankbaarheid #Entrepreneurskap taken in Ficksburg by @michellesekombuis
1
9 days ago
Download
Love you @chanibritz23 taken in Ficksburg by @michellesekombuis
1
12 days ago
Download
Soms het ’n mens net ’n paar dae in die bos nodig… 

Ver weg van die gejaag, nader aan mekaar en nader aan die natuur. πŸ˜πŸ¦’πŸ¦

Dankbaar vir elke oomblik, elke sonsondergang en elke herinnering wat ons saam maak. 

Herinneringe wat ons harte vol maak en ons weer laat besef hoe mooi Suid-Afrika is. πŸ‡ΏπŸ‡¦

#Kruger #Wildtuin #Bosveld #SuidAfrika #FamilyTime Wildlife Memories taken in Kruger National Park by @michellesekombuis
0
13 days ago
Download
Soms het ’n mens net ’n paar dae in die bos nodig… 

Ver weg van die gejaag, nader aan mekaar en nader aan die natuur. πŸ˜πŸ¦’πŸ¦

Dankbaar vir elke oomblik, elke sonsondergang en elke herinnering wat ons saam maak. 

Herinneringe wat ons harte vol maak en ons weer laat besef hoe mooi Suid-Afrika is. πŸ‡ΏπŸ‡¦

#Kruger #Wildtuin #Bosveld #SuidAfrika #FamilyTime Wildlife Memories taken in Kruger National Park, South Africa by @michellesekombuis
8
14 days ago
Download
Bestellings is nou oop vir 19 Oktober se aflewering in Kroonstad, Viljoenskroon & Bothaville‼️

Bestel voor of op 15 Oktober.

β€œHet jy al Michelle se Kombuis probeer?”

Tuisgemaakte kos uit ons plaas-kombuis β€” gereed wanneer jy dit nodig het.

Afleweringsfooi R130 πŸš— 

Bestel op Whatsapp by 0794327643 of webtuiste www.michellesekombuis.co.za

#michellesekombuis #kroonstad #viljoenskroon #bothaville #lekkerkos taken in Kroonstad Freestate by @michellesekombuis
0
14 days ago
Download
Beste tyd saam die familie‼️

Natuur diere wildtuin braaivleis …… taken in Marloth Park by @michellesekombuis
0
18 days ago
Download
πŸš€ Entrepreneurs, hierdie een is vir julle!

Gaan loer gerus op AfriForum Sakenetwerk se webtuiste en skryf in vir Entrepreneur van die Jaar! πŸ†

Ek kan uit eie ervaring seΜ‚: wat ’n ongelooflike ervaring! Om deel te wees van ’n netwerk wat soveel vir entrepreneurs doen, nuwe deure oopmaak en jou die geleentheid gee om ander ongelooflike besighede en entrepreneurs te ontmoet, is iets besonders.

As jy al lank dink om in te skryf… doen dit! Jy het niks om te verloor nie en dalk is hierdie juis die geleentheid wat jou besigheid na die volgende vlak kan neem. πŸ™ŒπŸ»

⏰ Sluitingsdatum: 30 September

Moenie wag nie – skryf vandag nog in! πŸ‡ΏπŸ‡¦βœ¨ by @michellesekombuis
0
18 days ago
Download
Bloemfontein het julle geweet @kraal_bloem is die enigste plek wat ons #glutenfree meals verkoop‼️‼️

Generaal Dan Pienaar Dr, Dan Pienaar, 083 283 2401 πŸ“± taken in Bloemfontein, Free State by @michellesekombuis
0
19 days ago
Download

Download All

Save the photos and videos currently loaded on this page.

0Photos
0Videos
Ready to download 0 / 0

Keep this tab open until your download is ready.

back to up