Posted On: June 8th 2026, 03:08 pm
Ons kyk na verskeie omstrede hoofstukke in die Afrikaanse susterskerke: Van apartheid en kerkeenheid tot seksualiteit en die vrou in die amp. Het die kwessies gelei tot kerkskeuring?
Skakel in vir
#InGesprekOnthul op Maandag, 15 Junie om 20:00 net op
#kykNET,
@dstvza kanaal 144 of stroom op
#DStvStream.
Load More