Instagram story viewer> @___nicoleashley> Post
22 days ago
0
Posted On: September 26th 2026, 05:42 am
Tagged Users:
❤️Lang afstand raak nooit makliker nie, maar daar is ietsie so spesiaal wat dit ‘n mens leer van liefde. Ja , ons mis mekaar soms op spesiale dae, of wanneer ons n lang dag by die werk gehad het en daardie drukkies wat ons só nodig het is nie altyd beskikbaar nie, maar lang afstand is meer as net die dae wat ons nie kry nie. Dit leer ons geduld. Liefde sonder beperkings. Dit gee ons n kans om mekaar liewer te he en meer te mis. Dit maak liefde sterker. Ek glo regtig met my HELE hart , die Here het jong Ashley se gebede gehoor , want Hy’t jou in my lewe geplaas. Ek gaan lieg as ek sê ek het al sulke diep liefde in my lewe ervaar . Want ek het nie. Jy is sulke outentieke man, vol vriendlikheid en jy het soveel liefde om te gee. 🩷Ek is bly dat jy my elke dag kies en daardie liefde met my so vryelik deel.

Ek het jou diep lief my Willem❤️

Nog 4 weke🌹

More posts

back to up