Instagram story viewer> @___nicoleashley> Posts
246
followers
703
following
JESUS IS LORD OF LORDS 🌞
Cambridge IGCSE First Language English Teacher
BEd | Senior & FET Phase
📍🇿🇦 | 🤎Willem
POSTS STORIES REELS TAGGED
Tusk, tusk... caught being adorable🐘❤️ @willem3237 

#elephantsantuary taken in Plettenberg Bay, Western Cape by @___nicoleashley
0
a year ago
Download
Soft life, full heart.🤎🌞 taken in Jeffreysbaai, Eastern Cape, South Africa by @___nicoleashley
0
2 months ago
Download
My beste maaitjie❤️👀Ek is bitter baie lief vir jou en dankbaar vir jou !  Ek verlang baie na jou- langafstand is nie altyd maklik nie. Ons mis baie “eerstes”. En die dae wanneer ‘n drukkie ver strek oor myle van my af. Jou stem echo soms in die ver stilte na n video-oproep. Ek verlang dit om koffie vir jou te maak in die oggende en in jou arms te hardloop na werk.  Jy is dalk vêr, maar ek het nog nooit so naby aan enige iemand gevoel nie. Dankie vir jou geduld en sagte liefde. 

@willem3237 taken in Seal Point Lighthouse by @___nicoleashley
2
7 months ago
Download
❤️Lang afstand raak nooit makliker nie, maar daar is ietsie so spesiaal wat dit ‘n mens leer van liefde. Ja , ons mis mekaar soms op spesiale dae, of wanneer ons n lang dag by die werk gehad het en daardie drukkies wat ons só nodig het is nie altyd beskikbaar nie, maar lang afstand is meer as net die dae wat ons nie kry nie. Dit leer ons geduld. Liefde sonder beperkings. Dit gee ons n kans om mekaar liewer te he en meer te mis. Dit maak liefde sterker. Ek glo regtig met my HELE hart , die Here het jong Ashley se gebede gehoor , want Hy’t jou in my lewe geplaas.  Ek gaan lieg as ek sê ek het al sulke diep liefde in my lewe ervaar . Want ek het nie. Jy is sulke outentieke man, vol vriendlikheid en jy het soveel liefde om te gee. 🩷Ek is bly dat jy my elke dag kies en daardie liefde met my so vryelik deel.

Ek het jou diep lief my Willem❤️

Nog 4 weke🌹 taken in Roodepoort, Gauteng by @___nicoleashley
0
22 days ago
Download
Ons is nou al so paar vlugte deur maar dit raak nooit makliker wanneer jy my by die lughawe aflaai om weer terug huis toe te kom nie ( wel my ander huis). 

Ek dink regtig nie dat enige iemand vir my soveel innerlike vrede en geluk al in my lewe gebring het soos wat jy doen nie. Jy dra soveel van die goeie in my lewe by🌞 en jy doen dit asof dit deel is van wie jy is, van jou natuur. Jy doen dit moeiteloos, sonder kla, sonder om te huiwer . En ek is so dankbaar vir jou.  Dankie dat ek die wêreld saam met jou kan beleef- die mooi skepping van ons Vader☀️

Jy is my glimlag op ‘n goeie dag maar veral op die dae wat ek voel asof ek nie eers my gesig vir die wêreld wil wys nie- ek sweer ek het meer lagplooie as ooit tevore.

Jy is my skuiling wanneer ek voel die wêreld raak net bietjie teveel vir my. 

Maar meer as dit, bring jy my so naby aan die liefde van die Here dis asof ek Sy liefde deur jou ervaar🥹en dit is die mooiste ding. 

Jy lief sag, sonder om ooit veel in ruil te vra.Dis die klein dingetjies wat jy sommer uit die bloute sê, wat my hart die meeste raak, soos “ My liefie! Weet jy hoe lief ek jou het?!” Of “ agh! Jy’s so beautiful” of “ Wees veilig… jy’s al wat ek het” 

Daar is absoluut geen twyfel in die liefde wat jy so vrygewig , op jou mou dra vir my nie. Dit is die mooiste liefde wat ek al ooit ervaar het. Opreg. Sag. Bedoelend-sonder om dit te laat voel asof dit enige moeite verg.

Ek gaan jou verskriklik erg mis🥺en ek tel die dae af.

Jy is my mens — die een na wie my hart altyd terugkeer. My veilige plek, my grootste liefde en die mooiste deel van my lewe. ❤️

#langafstand #longdistancelove❤️ #lovehim  #ourstory taken in Johannesburg, South Africa by @___nicoleashley
0
2 months ago
Download
I would choose you when we’re young and stupid, when we’re old and tired, when life is beautiful and when it hurts. I don’t just want you for the life we have now. I want you for all the lives we still have ahead of us🤎🌞

@willem3237 taken in Eastern Cape by @___nicoleashley
0
2 months ago
Download
Hy’s verantwoordelik vir meeste van my lagplooie.⛰️☀️☕️ taken in Eastern Cape by @___nicoleashley
0
2 months ago
Download
I love you in all the little ways that words will never quite know how to explain.

Ninas date night. Pizza & sushi with my favorite person❤️

You are proof that sometimes the most beautiful things arrive quietly.

You & me, always? taken in Jeffreysbaai, Eastern Cape, South Africa by @___nicoleashley
0
2 months ago
Download
A whole year of us. Still feels like my favourite plot twist

365 days of choosing you, laughing with you, and somehow still wanting more of you.🤍

My favourite memories, my favourite laughs, my favourite human.

To many many more years of US🤍🥂 by @___nicoleashley
0
2 months ago
Download
at this point, seeing a hat stand & trying on one is basically part of our itinerary 🫶🏼🤎🤣 @willem3237 taken in The Windfarm by @___nicoleashley
0
2 months ago
Download
🥰vir jou is ek die liefste! @willem3237 taken in Jeffreysbaai, Eastern Cape, South Africa by @___nicoleashley
0
2 months ago
Download
The donkey teaches us that the highest calling is simply to carry Jesus faithfully.🤎🤍 by @___nicoleashley
2
3 months ago
Download

Download All

Save the photos and videos currently loaded on this page.

0Photos
0Videos
Ready to download 0 / 0

Keep this tab open until your download is ready.

back to up