Instagram story viewer> @pierregreeff> Posts
10.2K
followers
1360
following
Happy to be here, happy to be alive.
POSTS STORIES REELS TAGGED
Wie sing saam op die nuwe ene? Any guesses 👀?? 👇 👇 
🎧 Julle hoor hom hierdie Vrydag 💥

📸: @rfndphotography by @pierregreeff
38
2 months ago
Download
🇿🇦Op ons amazing land Suid Afrika op hierdie erfenisdag! Beste plek in die heelal. Lekker braai. Geniet die samesyn en waardeer mekaar vandag. 🔥 @janbraai @jrafrika @sowetogospelchoirlive Thnx that we could be part of this amazing song all those years ago this one goes out to the late grate king of Motswako HHP @hhpfoundation ❤️ #braai by @pierregreeff
15
a year ago
Download
Hoe Nou? Toe blok insta ons post saam met @die_piesangskille seker robot algoritmes is lig geraak! Stuur ons jou instax fotos dan gooi ons jou dalk in ‘n lekker video of ietsie 🥁🎧 by @pierregreeff
18
2 years ago
Download
Geskryf in die kombuis. Unreleased. 

Hier is my seer
Hier soos die heel eerste keer
Hier’s al wat ek sal opgee
Hier kan ek weer probeer

Hier kan mens luister
Hier kan mens omgee
Hier kan ek wees
Hier is meer
As wat ek weet
As wat ek ooit sal weet

Jy kan vorentoe beur
Dis ‘n valdeur
Hou net aan met beweeg

Wat sal ons die liedjie se titel maak? 
Mooi Sondag julle. 

#dieheuwelsfantasties #afrikaansemusiek #acoustic by @pierregreeff
33
23 days ago
Download
“Sonder jou is Sonde” is al ‘n week daar buite! Wat’s jou gunsteling liriek? 👇 gooi hulle in die comments.
Hiep hiep Vrydag @tascheburger by @pierregreeff
4
2 months ago
Download
"Sonde gaan slap live, genade" - die woorde van  @matthew.duncan.315 Stem julle saam? 
Julle het dié song gegooi die naweek, dankie! 🫶🏻 by @pierregreeff
8
2 months ago
Download
Sonder jou is sonde.
Uiteindelik is hierdie liedjie julle s’n.
Ons het vroeg die jaar begin timmer aan hom saam met @tascheburger en @ollyvans en die dag het aangebreek dat  julle kan saam luister. Tasché en Olly het geskryf en @johnny_de_ridder het ingekleur saam met Olly.
Dankie dat ons kan deel wees. Amazing om te sien hoe ‘n kunstenaar can come into their own. Jy het gesê dis jou jaar van musiek die lig laat sien en look at you go.
Trots op jou Taschie.
Jy’s die bom. Skryf nog baie songs vir Liede.
💛
Sit dit hard 🔈 by @pierregreeff
14
2 months ago
Download
Te excited! 🕺 Besluit om SONDER JOU IS SONDE se liriek video 9PM op youtube te drop ons en @tascheburger konnie meer wag nie 💥 📺 by @pierregreeff
17
2 months ago
Download
Tag jou crush 👇🏼😏
DHF X TASCHÉ drop Vrydag, 14 Aug! 
Pre-save link in bio, cool cats. by @pierregreeff
14
2 months ago
Download
The cat's out of the bag! 
DHF X TASCHÉ - Sonder Jou Is Sonde 
Vrydag, 14 Aug ⚡️ by @pierregreeff
53
2 months ago
Download
Kaapstad MôRE we coming in HOT by @tigersmilkza 
Wanneer laas biki die moederstad gejol.
Sien julle daar! Kaartjjes net 100 bokkies by @howlertech link in bio of stories 🎱✌️💥 by @pierregreeff
1
2 months ago
Download
💣💣💣Die BOMB SQUAD BLUES. Wat kan mens meer sê wanneer daar rugby in die lug is. LINK IN BIO! 

Afrikaans nuut 2026:
https://open.spotify.com/playlist/3usdUTu6hglJihJi9VWz6F?si=4NyuzkNJSbWphGf-DmNL8A&utm_source=copy-link&pi=J95xk50dRyCqp

@dieheuwelsfantasties @pierregreeff @jackparow @robbiewesselsreal @100afrikaans #afrikaans #spotify #afrikaansemusiek #playlist #suidafrika taken in Pretoria, South Africa by @pierregreeff
1
3 months ago
Download

Download All

Save the photos and videos currently loaded on this page.

0Photos
0Videos
Ready to download 0 / 0

Keep this tab open until your download is ready.

back to up