Instagram story viewer> @rialetteduplessis> Posts
1K
followers
1668
following
Love drawing images that makes me smile. To see my cards go to @ria_darling__
POSTS STORIES REELS TAGGED
11 papers to write. 1st one - done and dusted baby! @noanoa_quirky #youvegotthis by @rialetteduplessis
0
2 days ago
Download
Uitstapdag is nie vir sissies nie! Ek’s leeg gehuil. Trots en oneindig dankbaar vir elke onderwyser, vrienden, leier, klasmaat, motiveerder, uitstappie, lewensles en vele meer. Vir die Here wat haar oneindig lief het en wie sy ken. Eerste dag van skool stap jy saam met jou kind in met soveel hoop en vrees, wat gaan die vlg 12 jaar inhou? Vandag het ek daar uitgestap met ‘n oneindige dankbaarheid. Dit was goed. Dankie Vader. @df.akademie @laerskool_totius pretoriaoos by @rialetteduplessis
1
9 days ago
Download
Hierdie pikkewyn van ons het in Graad 10 ‘n skelm foto van haar droom geneem. Die Anje Human beker. Hoogste praktiese punt in dramatiese kuns. Na 3 jaar van fokus en harde werk het sy dit gedoen. #supertrots Jy’s ‘n yster! Jou naam is op daai beker @noanoa_quirky @df.akademie by @rialetteduplessis
5
9 days ago
Download
Dankbaar vir 51 jaar se lewe; vreugdes, hartseer tye, diep te kan lief hê en elke dag meer myself te wees. #dankieVader by @rialetteduplessis
0
15 days ago
Download
Lekkerste Bday stappie langs Stellies se rivier saam met my hartsmense. ❤️ julle by @rialetteduplessis
2
17 days ago
Download
Dit was die week Ouma Mme @linadu.plessis se 75ste Bday! n Mens vol omgee. 🌸 Happy-Happy Mme. 💕 by @rialetteduplessis
1
18 days ago
Download
Matriek kind. ❤️🌺 by @rialetteduplessis
0
20 days ago
Download
Een van die mees spesiaalste naweke in my lewe. My 3 boetas wat ek oneindig lief het en my liefste skoonsus Talita. Het die res van die familie baie gemis. ❤️ by @rialetteduplessis
0
20 days ago
Download
Hierdie awesome jong man van ons is oppad na die Buitebos oorlewings kamp in die Cederberge. Sterkte my seuna, jy’s ‘n yster! Sien jou oor ‘n week. ❤️ by @rialetteduplessis
2
22 days ago
Download
Liefste @noanoa_quirky ❤️ #TheVillagePulledTogether  Dankie my @pierreduplessis  vir die ontwerp van die rok, ouma @linadu.plessis vir die maak. @marikeslabber vir die motief op die rok. @margotbruce vir die pragtige grimering. Oorbelle en ring van @eliseduplessis  en Oumagrootjie Miemie se pelsjas. by @rialetteduplessis
3
23 days ago
Download
My liefie lyfie Noa-kind. Waar is die tyd heen? Jy is so pragtig! ❤️ by @rialetteduplessis
9
23 days ago
Download
It’s such a blessing working with the wonderful children from @careldutoitcentre #DidYouKnowDeafChildrenCanSpeak #wheremiraclesdohappen by @rialetteduplessis
0
a month ago
Download

Download All

Save the photos and videos currently loaded on this page.

0Photos
0Videos
Ready to download 0 / 0

Keep this tab open until your download is ready.

back to up