Instagram story viewer> @sannadv> Posts
690
followers
1128
following
Love the ocean. Love my family. Paramedic. 🇿🇦➡️🇦🇺
POSTS STORIES REELS TAGGED
Download All
September vakansie 
Dag 5 by @sannadv
0
4 hours ago
Download
September vakansie
Dag 4 by @sannadv
0
a day ago
Download
September vakansie
Dag 3 taken in Coral Bay, Western Australia by @sannadv
0
2 days ago
Download
September vakansie
Dag 1 & 2

Dassies in die son

Roadhouses verkoop die weirdste goed #dragonwasps 

So baie bottlebrush (en ander blomme) langs die pad

Lina is haaikos

Vlieë is nie n probleem nie

Die radio hou die trip baie interessant

Begin van groepfoto pogings

Lekker boonklim

Charmander!

Die manne op die heel bankie

Dankie Rickus vir jou selfie skills

Groep foto!

Nuwe gesinsfoto

Pilbara thunderstorm brewing

Kinders speel lekker

Kamp is lekker!

Swemmmmmmmm!!!!

Aandete braai poging

Tennis en aandete by @sannadv
1
3 days ago
Download
Hyrox Perth

#houbenehou #hyroxperth #fitstopellenbrook #fiksmense #julleisyster by @sannadv
8
a month ago
Download
Wintervakansie 🥳🥶❤️ by @sannadv
0
2 months ago
Download
Suid Afrika Dag 20 - 21

Ons gaan uiteindelik na Tafelberg, kuier baie lekker saam almal vir oulaas en klim op die vliegtuig vir lang vlugte terug by @sannadv
0
6 months ago
Download
Suid Afrika Dag 17 - 19

Ons ry weer terug Strand toe, kuier bietjie saam mense, geniet die heerlike weer en ontspan n bietjie by @sannadv
0
6 months ago
Download
Suid Afrika Dag 16

Ons bak bietjie, eet by die see, stap langs die see, probeer padel speel en kyk Die Kantoor by @sannadv
0
6 months ago
Download
Suid Afrika Dag 15

Ons begin vroeg met n Opstandingsdiens langs die rivier, lekker middagete by Dave's Kitchen, n kuier in Jongensfontein en eindig met n braai (en dress up speel) by @sannadv
0
6 months ago
Download
Suid Afrika Dag 14

Ons begin met n Parkrun, n vinnige dokter besoek, games night en eindig met n trippie op die rivier by @sannadv
0
6 months ago
Download
Suid Afrika Dag 12 & 13

Ons verken Stilbaai, speel kaarte en boardgames, eet en kuier lekker al reën dit buite by @sannadv
1
6 months ago
Download
×

Download all media on this page

Photos Videos
back to up