Instagram story viewer> @sune.est> Posts
565
followers
651
following
My attempts to capture some of the beauty the world has to offer. 📸🌍
Content creation & Photography: @her.vantage
POSTS STORIES REELS TAGGED
Download All
05/12 & 06/12 - Hoogtepunte 
✨🪐Uiteindelik ‘n planetarium uitstappie!
🚙 Die blou bussie is nou Dinsdae 21:30 op kykNET
🌸 My eerste full feature as tuin fotograaf vir Tuis tref die rakke
🎶 As jou super talentvolle aanbieder kollega ook ‘n super talentvolle sangeres is 
🍷 Franschhoek girls weekend 
📸 Kaapstad uitstappies
🎀 Favourite human until further notice
🔥 Jakkelvlei rosé + kaggel = wenners by @sune.est
4
2 months ago
Download
4/12 & 5/12
⛰️Eindig Mei op ‘n hoogtepunt (letterlik) - 8 jaar na sy oorplanting het die yster @iamjohannesest die MUT 60 voltooi 💪 
En saam met hom die legende van ‘n nefie @_reghard_koen_  So trots op julle! 

Twee maande vol van…
👟 baie stappies
🚐 baie ry
🌅 baie sunsets 
🎉 en sommer net baie lekker tye by @sune.est
3
4 months ago
Download
2/12 & 3/12 - dear diary… Februarie en Maart was ‘n warrelwind.

🌊 laaste van die Somer strand stappies
🔥 fine dine saam die kollegas by @vuurrestaurant 
🎷 The Lumineers 🎉
📚 15 jaar skool reünie 
🗺️ die mooiste hoekies van ons land
📹 die lekkerste crew op die langpad by @sune.est
1
6 months ago
Download
1/12 - Januarie verdien sy plekkie in die foto dagboek ☀️

1-6: Skud saam met die lekkerste mense by Mnr en Mev Esterhuizen se mooi makietie 💙🎉

7: Die jaarlikse dam dag waar ons maak of die werks jaar nog nie regtig begin het nie.

8: Somer soirees 🍷

9: Lunch break roomys saam Ingi🍦

10: Grootmens “happy meals” saam my rooikop Friend 

11: Personal reminder om heel jaar te streef na dié vibes 🌊🦀 by @sune.est
1
7 months ago
Download
12/12 - Iewers tussen al die stoepsit en swem was daar darm ook tyd vir ‘n paar laaste kiekies ☀️

Die laaste slide is ons wat finaal koebaai sê vir ‘n fantastiese 2025 👋

#dankbaar by @sune.est
3
9 months ago
Download
11/12 - November was ‘n wild ride vol hoogtepunte. 

🥂’n Spesiale naweek saam met die bride-to-be in Robertson
📸7 tuin shoots van Stanford tot Bedford in die Oos-Kaap
⛺️Kamp en waterval hikes saam Pappa in Tsitsikamma 
🌈 Baie wind en selfs bietjie reën, maar ook reënboë
📚Ons ontmoet dié Deon Meyer en nou is ek so reg vir Skorpio langs die see… by @sune.est
5
10 months ago
Download
10/12 - Oktober was Woordfees, Woordfees en nog Woordfees saam met die bestes 💪

En daar was sowaar nog tyd tussendeur vir mooi oomblikke met vriende, stappies en nuwe geleenthede. by @sune.est
1
a year ago
Download
9/12 - snapshots of September 

1. “Roadtrip” saam Christine. Mens kan sommer sien Innsbruck was ‘n highlight vir ons 🏔️

2. Paleis Het Loo se tuine. Daar is natuurlik ook honderde foto’s van blomme op my camera roll 🌸

3. Eerste internasionale konsert - Post Malone en Jelly Roll (luister ‘n bietjie na ou Jelly)

4. Mooie Ghent post donderstorm 💛

5. SO baie reën in België.

6. Vianden, Luxembourg 🇱🇺

7. Dit was koud en ons was twee van vier mense in die water, maar hoe gereeld kan mens swem in die Rhein op ‘n random Donderdag. 

8. ‘n Wyntjie langs die Bodensee (sit Meersburg op jou lysie)

9. Mooi mure 😍

10. Top of Innsbruck - dit lyk of dit ‘n helse hike was maar dankie aan die kabelkarretjie wat ons 2,256 m van die 2,334 m gevat het.
 
11. Wyse woorde so hoog in die berge 

12. My bucketlist besoek aan Neuschwanstein 🏰 Dit was hel warm maar mooier as wat enige foto kan wys.

13. Oktoberfest 🍻 -insert playlist and beer here- 🎶

14. Herfs in Duitsland 🍂
 
15. En ‘n whirlwind trippie Efteling toe. Elke oomblik van “zugverspätung” werd as jy heeldag kan rollercoasters ry saam jou buddies 😂 by @sune.est
4
a year ago
Download
8/12 - Augustus verdien meer as net ‘n one-liner

1. ‘n Baie spesiale hoogte punt 🇿🇦Super trots op @iamjohannesest. Dit was so lekker om saam met jou daar te wees. 

2. Op soek na ‘n koelte kolletjie om elke hoek en draai. Berlyn het ons verwelkom met ‘n hittegolf.

3. Kuier by my “Ouma Barbie”. Sy is die rede hoekom ek hou van alles wat lekker ruik.

4. Dis hoe dit voel om in Dresden rond te loop. Daar is soveel mooi, jy weet nie waar om te kyk nie. 

5. Spending time with @_pia_steiger_ 💛 Ich habe immer eine schöne Zeit mit dir. 

6. Taking the road less traveled a.k.a die bergfiets roete 🤦‍♀️

7. Die heel mooiste stukkie van Strasbourg wat ek kon find. 

8. Die liggie “konsert” het ‘n uur laat begin maar dit was steeds elke oomblik van wag werd ✨

9. Disney magic is nie net vir kinders nie. Nie eers die lang rye kon ons opwinding demp nie. 

10. Nog ‘n hoogtepunt van my reis saam Mamma. Die besoek aan Moët & Chandon was reeds vir 2020 beplan en dit word uiteindelik ‘n realiteit! 

11. Mooi. Dis al. 

12. Verzenay en haar nou straatjies was iets om te beleef tydens oestyd. 🍇

13. Een of ander oom - maar eintlik net ‘n oomblik van wardering vir Rembrandt se werk. Die museumplein steel elke keer my hart. by @sune.est
4
a year ago
Download
7/12 - Koue dae, warm mense.

Liedjie keuse te danke aan @beejanka 💛

Foto 4 - ek was laat vir my visum-afspraak en terwyl ek wag vir die hysbak let ek die “JK” op. Asof die universe vir my sê “jy het gedink alles gaan die keer vlot verloop? Just kidding” by @sune.est
3
a year ago
Download
6/12 - Junie was so lekker en mooi. 🦋🌊✈️

2025, pt 2 - here we go! by @sune.est
5
a year ago
Download
5/12 - See en celebrations 🦀🍾🎉

Van Tafelberg tot Paternoster en al die avonture tussenin. Verjaarsdag vier en troue hou. Koebaai kuiers en hallo baba Birdie 🐶 by @sune.est
2
a year ago
Download
×

Download all media on this page

Photos Videos
back to up