Instagram story viewer> @taalgenoot> Posts
4.6K
followers
1453
following
Kuns. Musiek. Literatuur. Mense. Dinge. Ontdek die Afrikaanse taal en kultuur op ’n nuwe manier. TG is die kwartaallikse kultuurtydskrif van die ATKV.
POSTS STORIES REELS TAGGED
Gelukkige Internasionale Podsendingdag! Taalgenoot-Klankbaan is ’n podsending waarin die stories wat in Taalgenoot verskyn vanuit ’n ander hoek beluister kan word. In die jongste episode gesels Angie en Jaco met Groothond Peach van Pletzen in sy ateljee in Johannesburg oor taal en menswees en Afrikaans-wees, en Peach doen ook ’n fantastiese “Song Exploder”-styl uiteensetting van Van Pletzen se monstertre­ffer “Awaken The Legehness”. Het jy al jou ore uitgeleen? Luister hier: https://open.spotify.com/show/7rkjaGZq9J0rMBIayODrOy
#Afrikaans #podsending #klankbaan #Taalgenoot by @taalgenoot
3
19 days ago
Download
By die ATKV-Drakensville se Omgewingsentrum kan jy as lid van ’n bespreekte groep en onder leiding van opgeleide gidse aan ’n magdom avontuuraktiwiteite deelneem... 
Lees die nuutste Taalgenoot gratis: https://indd.adobe.com/view/823272d3-d678-4ba1-82bf-8ede417892c9 
#Afrikaans #media #Taalgenoot
Vorige uitgawes: https://atkv.org.za/taalgenoot/ by @taalgenoot
0
a month ago
Download
By ’n informele optree-plek in Linden, Johannesburg, is dit of Afrikaans ’n bietjie asem skep...
Lees die nuutste Taalgenoot gratis: https://indd.adobe.com/view/823272d3-d678-4ba1-82bf-8ede417892c9 
#Afrikaans #media #Taalgenoot 
Vorige uitgawes: https://atkv.org.za/taalgenoot/ by @taalgenoot
0
a month ago
Download
Dianne Du Toit Albertze is ’n bekroonde skrywer, dramaturg, aktrise en teaterskepper oorspronklik van Namakwaland. Haar identiteit as openlike transgender en queer vrou is die kernkrag in haar skeppende werk...
Lees die nuutste Taalgenoot gratis: https://indd.adobe.com/view/823272d3-d678-4ba1-82bf-8ede417892c9 
#Afrikaans #media #Taalgenoot
Vorige uitgawes: https://atkv.org.za/taalgenoot/ by @taalgenoot
0
a month ago
Download
Met sy jeugdige energie en vars idees, saam met goeie ervaring in die ATKV-stal, is Bradley Rawlins slaggereed vir die nuwe rol wat op hom wag… 
Lees gratis: https://indd.adobe.com/view/823272d3-d678-4ba1-82bf-8ede417892c9 
#Afrikaans #media #Taalgenoot #ATKV
Vorige uitgawes: https://atkv.org.za/taalgenoot/ by @taalgenoot
0
a month ago
Download
Jacobus Kloppers is ’n Kaapstadse kunstenaar wat meen daar is in ou fondasie-klip ’n soort landskap te kry; tog sien hy homself nie as ’n landskapskilder nie...
Lees  gratis: https://indd.adobe.com/view/823272d3-d678-4ba1-82bf-8ede417892c9 
#Afrikaans #Taalgenoot 
Vorige uitgawes: https://atkv.org.za/taalgenoot/ by @taalgenoot
0
a month ago
Download
Uit Europese invloede en plaaslike ritmes het ’n unieke musiekstyl ontwikkel waarsonder die Afrikaanse taal en kultuur baie armer sou gewees het…
Lees die nuutste Taalgenoot gratis: https://indd.adobe.com/view/823272d3-d678-4ba1-82bf-8ede417892c9 
#Afrikaans #media #Taalgenoot
Vorige uitgawes: https://atkv.org.za/taalgenoot/ by @taalgenoot
1
2 months ago
Download
Suid-Afrika se aasvoëls is merkwaardige diere wat ’n deurslaggewende rol in die natuur speel. Ons kan nie toelaat dat vooroordeel en ander bedreigings hierdie voëls laat verdwyn nie…
Lees die nuutste Taalgenoot gratis: https://indd.adobe.com/view/823272d3-d678-4ba1-82bf-8ede417892c9 
#Afrikaans #media #Taalgenoot
Vorige uitgawes: https://atkv.org.za/taalgenoot/ by @taalgenoot
1
2 months ago
Download
Die Grammybekroonde Mauritz Lotz se musiektalent praat al vier dekades lank kliphard. Vanjaar het hy sy verhaal deur musiekteater op die KKNK vertel, skryf Maryke Roberts.
Lees die nuutste Taalgenoot gratis: https://indd.adobe.com/view/823272d3-d678-4ba1-82bf-8ede417892c9 
#Afrikaans #media #Taalgenoot #musiek
Vorige uitgawes: https://atkv.org.za/taalgenoot/ by @taalgenoot
0
2 months ago
Download
Sy was die eerste Suid-Afrikaner wat ’n hoofrol in die La Scalaoperahuis gesing het. Vriende, oudstudente en bewonderaars het onlangs Emma Renzi se 100ste verjaardag saam met haar gevier en die herinneringe opgediep…
Lees die nuutste Taalgenoot gratis: https://indd.adobe.com/view/823272d3-d678-4ba1-82bf-8ede417892c9 
#Afrikaans #media #Taalgenoot
Vorige uitgawes: https://atkv.org.za/taalgenoot/ by @taalgenoot
1
2 months ago
Download
Die ‘Tippie’-reeks is baanbrekerboeke wat kinders aan die lees kry, en in samewerking met die ATKV kan nog meer jong lesers en skole bereik word...
Lees die nuutste Taalgenoot gratis: https://ow.ly/HWAN50ZlV6h 
#Afrikaans #media #Taalgenoot 
Vorige uitgawes: https://ow.ly/G6ru50ZlV6g by @taalgenoot
0
2 months ago
Download
Ultra-Mal, naaswenner in die Ruk en Rymkompetisie, is bekend om sy energieke optredes en unieke vermenging van musiekgenres...
Lees die nuutste Taalgenoot gratis: https://indd.adobe.com/view/823272d3-d678-4ba1-82bf-8ede417892c9 
#Afrikaans #media #Taalgenoot #musiek
Vorige uitgawes: https://atkv.org.za/taalgenoot/ by @taalgenoot
0
2 months ago
Download

Download All

Save the photos and videos currently loaded on this page.

0Photos
0Videos
Ready to download 0 / 0

Keep this tab open until your download is ready.

back to up