Instagram story viewer> @angelinamonroequeen> Tagged
POSTS STORIES REELS TAGGED
When you’re dressed by @the.stitch.za with the brilliance of Melissa Pienaar and you have the joy of your @wigsbyvanity hair, you know you’re going to feel like a queen. Last night at the @miss_gay_dynasty pageant was an incredible night of learning, introspection and raw talent. Thank you to @angelinamonroequeen @king_to_queenb and @queenb_bouvier for having me as a judge. Until we meet again.
24
My girls en gays… ek stel met trots voor: @angelinamonroequeen! ❤️✨ Die OG queen en die drag mom of all moms.

Episode 2 van Seisoen 2 drop hierdie Vrydag, so spits jou lashes en tease jou hare, want hierdie episode is vol liefde, lag en fabulous stories. 💋

Angelina is ook een van die baddies agter @miss_gay_dynasty, die pageant wat ek dié naweek judge! As julle wil kom kyk, stuur gerus vir my ’n DM. 🌈

Give us a share en ’n bietjie love, en maak seker julle kyk Vrydag op YT! Link in bio na my channel.

Clowning has never been this beautiful. 🥺

Dankie @reindeer.productions director, producer en videographer, jou moeite en editing maak my lewe so maklik.

Sponsored by @africablackcoffeeofficial 🖤

#Babyclownpodcast #babyclown #southafricandrag #dragqueensofinstagram #drag
16
back to up