Instagram story viewer> @bebe_cadeaux_> Tagged
32.1K
followers
1285
following
capsule clothing for little people & bespoke gifts
-
NPO @margaux_initiative 🎀
🇿🇦made by 50 mamas & grannies
POSTS STORIES REELS TAGGED
Johannes Gerhardus du Toit 🩵🤍🩵
Gebore 22:58 op 8/9/2026 en ‘n volle 3.225kg op 37 weke.

Jy het ons omtrent kom verras my liefste seun en ek kan nogsteeds nie glo jy is al ‘n volle week oud nie. 

Jy het ons huis en harte kom vol maak met jou oulike geluide en rustigheid en ons is virewig dankbaar vir jou.  Jy is die 4de generasie Johannes Gerhardus en ons kan nie wag om te sien wat die toekoms vir jou in hou nie.

Ons is alreeds so lief vir jou 🩵
•
•
Dankie @justincraythornephotography vir die mooiste fotos
33
Vir jou het ons gebid💛 Dankie Jesus! 

Februarie 2027
36
Bielie boud op sy gelukkigste, in die natuur met sy gunsteling blou karretjie.

Die gemaklikste en mooiste outfits van @bebe_cadeaux_ 🤍💙
15
back to up