Instagram story viewer> @emo_adams> Tagged
121.2K
followers
919
following
Tall, Dark & Afrikaans
POSTS STORIES REELS TAGGED
Heyto!!! Kyk nou net! 😍🥹

Ek’t nooit gedink ek sal op die cover van @sarietydskrif wees nie. Ekt gedink ek sal moet wag tot dit dalk SAREL word, ma hier is ek nou!! Geluk SARIE met julle 75ste verjaarsdag, en @kyknettv met julle 25ste!! Ek’s geeërd om deel van die celebration te wees op hierdie manier. 🤗 

@faniecronje het great werk gedoen met al die looks en ek dink dit insaaaaaane. Ek voel soos daai ware blue steel mense. 😅🤣😂 Dit was so lekker om te shoot ook. 
@donnalee_r  @lourensa_eckard @hannesvwyk was ‘n fees om mee te shoot. 

@suzaankeyter !! Super trots en Well done met hierdie great covers!
18
FEESTELIK! Teen die tyd van die jaar begin lê meeste Kaapenaars al met hulle wange teen die sand in die son. Ons dink aan die jaar agter ons en die een wat kom. 

2024 was letterlik een vir die BOEKE. Dis @sarietydskrif se driekwarteeufees en @kyknettv se kwarteeufees… en ons VIER hierdie mylpale op 4 verskillende voorblaaie wat vir die volgende 2 maande op die rakke gaan wees! (Daarmee saam het ek hierdie jaar 4 dekades oud geword 😜)

Ek was nuuskierig en het al die nommers bymekaar gaan tel: 75 + 25 + 40 is natuurlik 140 en die betekenis van dié nommer is bitter interessant: 

Dit staan vir vryheid, ‘n gevoel van selfstandigheid, onafhanklikheid, nuuskierigheid en humorsin/ skerpsinnigheid. Dit staan ook vir ‘n vibrasie in lyn met fokus op die toekoms, heelheid en samehorigheid…

My brein breek… want is dit nie waar die bewuste Afrikaner homself deesdae bevind nie- met hierdie doelwitte voor oë en hierdie waardes om aan vas te hou? 

Ons het ons jongmensskoene uitgeskop en staan nou mensvas op ‘n pad wat net vorentoe wil kyk en aanhou wil groei en veg vir waarin ons glo… en Sarie en Kyknet is twee platforme wat dit uit en uit moontlik maak en fasiliteer. 

Dit was en is ‘n absolute voorreg en FEES om deel te kan wees van hierdie viering! @sarietydskrif en @kyknettv julle is familie. Mag ons trots wees op hierdie pylpale en mag ons net van krag tot krag gaan in die bou van ons taal en kultuur. 

Ek stuur 140 simboliese liglanterns die hemelruim in. Cheers 🥂 

Voorblad helde: 
📷 @marijkewillemsphotography 
📷 (bts) @nardusengelbrecht 
💄 @renate.verwey 
👗 @faniecronje 
👯‍♂️👯‍♀️ @emo_adams @bennieboekfilm @leahmusieksa 

👩🏼‍💻🧑🏼‍💻 @suzaankeyter @abrahamjvanzyl @herschellebenjamin 

Hou die rakke en aanlyn platforme dop vir die volgende twee maande… dit gaan FEESTELIK wees. 

💛💜🩵💙
16
back to up