Instagram story viewer> @gutsy_app> Tagged
7.6K
followers
312
following
Women's health & fitness community
@shesgutsypodcast 🎙️
BUNS OF STEEL 🔥🍑 LIVE NOW!
Recipe's | Workouts | Challenges
Fuelled by: @usnsa
POSTS STORIES REELS TAGGED
Ag, Pretoria. Dit was ongelooflik special.🥹

Dankie aan elke persoon wat die @gutsy_app event bygewoon het. Dit was unreal & ek is so dankbaar vir community & vir girlhood. In awe of God’s goodness.

Dankie @webuycars vir die insane kar vir die naweek! Ford Everest is amazing!!! 

Dankie aan die sponsors wat die event SO amazing gemaak het. @usnsa @carmientea @clubzeroza @seaier_hair 🫶🏻

Dankie @just_jump01 vir die lekker rebounding! 💖

En so dankbaar vir familie vir hulp met reëlings & net support! 

See you again soon, Pretoria.😏
16
Nuwe episode saam met die incredible @karo.vantonder , haar storie het my diep aangeraak & kan soveel jong meisies, vrouens & atlete inspireer & help. 

Seksuele geweld is ‘n donker realiteit, veral vir vrouens in Suid-Afrika. Kyk die volle episode & leer meer oor Karo se storie van resillience. 🤎

Comment “Karo” & ons stuur die volle episode direk na jou inbox. 

#shesgutsy #karovantonder
52
In episode 20 van @shesgutsypodcast gesels ons met die ongelooflike @nienka_dutoit7 ‘n Suid-Afrikaanse sewekamp kampioen. Sy deel oor haar tyd in Amerika, haar atletiek loopbaan & hoe sy drie keer moes oor begin. Hierdie chat was so relatable, rou & elke vrou kan iets hier uit vat. 

Dankie vir jou vulnerability @nienka_dutoit7 jy is AMAZING.💖

Comment “nienka” & ons stuur die volle episode na jou inbox!
43
Getting out of my comfort zone.🤭

Dress: @lenalisa_designer 👗
14
back to up