Instagram story viewer> @hail3ygrace> Tagged
574
followers
1341
following
Flawed yet worthy🤍
POSTS STORIES REELS TAGGED
Na 11 jaar se drome, trane, vreugde en stemme wat my hart gevul het, neem ek vandag afskeid as ’n vocal coach. 

My hart is swaar, maar ek is oorweldig met dankbaarheid. Dankie vir elke siel wat my vertrou het, elke noot wat ons saam gevind het, en elke oomblik wat my gevorm het. Ek sal hierdie 11 jaar vir altyd in my hart dra. 

Vandag sê ek totsiens– nie van wat was nie, maar van wie ek gedink het ek moes wees. Ek sê totsiens aan die ou drome wat my eens gedryf het, en ek sê dankie. Want sonder hulle sou ek nooit hier uitgekom het nie.

Soos ek hierdie hooftsuk afsluit begin ek met n nuwe een. Ek is dankbaar om deel te kan wees van Willem Botha Beauty. Met die maatskappy se vinnige groei begin ek voltyds volgende jaar vir Willem Botha Beauty te werk. 

My oë is vol trane en die knop in my keel voel soos n berg maar julle; my studente…julle het n fan for life. Aan AL my studente en ouers oor die jare… Ek sê DANKIE!!!!

❤️💔❤️💔❤️
16
back to up