Instagram story viewer> @konstantwiesner> Tagged
2.4K
followers
1011
following
Ek skryf songs en so..
“Ek Ken Jou” 30 October!!
@kwenamusic
POSTS STORIES REELS TAGGED
Die RUK EN RYM-finaal gaan sorg vir die lekkerste vibes met 10 vuurwarm finaliste en Van Pletzen op 4 Oktober by @daisyjonesbar 

Die speelorde van die finaliste word op die dag bepaal – ons begin 13:00 dans. 

Staan ’n kans om twee kaartjies vir jou en jou festie bestie te wen. 🏆👀 
- Tag jou plus-one.
- ⁠Deel hierdie plakkaat op jou story. 

Moontlik gemaak danksy die ondersteuning van Alternatief in Afrikaans, ATKV-Oorde, kykNET, Locally Yellow, Marshall Music, NUUS in Afrikaans, Railways Café, Sonder Ink, Spotify, Steyn IP, Studentejol, The Daisy Jones Bar, The Nothing Club, The Paperclip, die Toyota Stellenbosch Woordfees en Wêreld.

#Afrikaans #Alternatief #RUKENRYM
23
Semifinaal 2 RUK by Railways Café op Saterdag 12 September! Baie geluk aan die 10 kunstenaars wat deurgedring het!

#RUKENRYM4 #Alternatief #Afrikaans
18
A Night to Remember 🥂
38
back to up