Instagram story viewer> @stella_19680123> Tagged
43
followers
22
following
Trotse mamma van @simmels09 & @daneledutoit 💕
Hannes 💙
Billy 🐕
POSTS STORIES REELS TAGGED
Gelukkige verjaarsdag, my seuntjie. ❤️

Vandag vier ons twee jaar van onbeskryflike vreugde vandat jy in ons lewens gekom het.

Ons harte loop oor van dankbaarheid vir die kosbare seën waarmee God ons geseën het. Ons bid dat die jare wat voorlê gevul sal wees met oorvloedige vreugde, waardevolle lewenslesse en, bo alles, onvoorwaardelike liefde.

Ons het gedink ons weet wat liefde is, maar ons kan eerlik sê dat die dag toe ons jou ontmoet het, die dag was waarop ons die ware betekenis van opofferende liefde ontdek het.

Ons gebed is dat jou lewe die verskil sal maak waarna hierdie wêreld so smag.

To infinity and beyond.❤️
14
back to up