Instagram story viewer> @suzannekotze> Tagged
POSTS STORIES REELS TAGGED
A good blonde starts long before the colour bowl

The consultation is where I assess what I’m actually working with,  not just what my client wants to see in the mirror.
Hair condition, previous colour, texture, density and maintenance all influence what I’m prepared to do and how I formulate the plan.

For me, beautiful colour should never come at the expense of the hair.

Colourists,  what would you do with this blonde? 

📍Cape Town

#CapeTownHair #CapeTownColourist #BlondeSpecialist #HairConsultation #BlondeHair
77
Want kalorieë tel mos nie op jou verjaarsdag nie, nê?!

Veels geluk met jou verjaarsdag Suzanne 🎉

Vandag vier ons JOU. Jou avontuurlustige gees wat sonder huiwering ‘n yskoue see swem en sauna geniet 🌊, jou deursettingsvermoë op die netbalbaan, en jou liefde vir rustige stappies in die woud waar jy weer asem skep tussen die bome 🌿

Ons vier jou briljante kreatiewe brein wat een goeie idee na die ander optower, jou ongelooflike vermoë om dinge mooi te maak (en beter te maak!), en jou hart sag maar sterk en altyd daar om ander by te staan.

Ons wens vir jou hierdie nuwe lewensjaar is nog meer son-opkoms-see-swemme, oorwinnings op die netbalbaan, kilometers onder jou tekkies, stil oomblikke in die woud, herinneringe saam geliefdes én drome wat bly waar word.

Dankie dat jy die lewe voluit aanpak, dit spoor ons almal aan om dieselfde te doen.

Baie liefde

Justine en al jou Stylvol-vriendinne 🌸
44
Gelukkige ‘Galentines’dag! Speel saam en vertel ons watter tipe vriendin jy is. (😂😂😂) Tag gerus jou vriendinne met hul nommers in die comments.
1. 🥂Die 'nog sjampanje' vriendin
2. 👉 Die een wat altyd vinger wys
3. 🌿Die 'Ek het my eie spasie nodig' vriendin
4. ⚡️Die klein een met die groot energie
5. 😊 Die 'dis sooo lekker' vriendin
6. 👀 Die 'een kyk sê alles' vriendin
7. 👓 Die 'laat ek ook sien' vriendin
8. 👂Die 'hoor gou hier' vriendin
9. 🤣 Die een wat almal laat lag
10. 😜Die 'altyd haarself' vriendin
11. 👗 Die 'outfit goals' vriendin
35
back to up