Instagram story viewer> @viatv> Posts
76K
followers
6660
following
Vars vermaak in Afrikaans op DStv-kanaal 147! 💛
POSTS STORIES REELS TAGGED
#Wen met VIA en #WatNMaMoetWeet | Wat kan jy losslaan?
🎟️ 2 kaartjies na ons oggend vir mammas — Sondag 1 November, 09:00–13:00 in Woodstock, Kaapstad
🎁 2 geskenkbokse, propvol van hierdie lekker goedjies (plus: die wenner op die dag se prys is ter waarde van meer as R10 000):

🪵 ’n @bestmedscheme-houtsnyplank
🧸 ’n @novalac_junior_sa-speelding & -lipsalf
🧢 ’n @babythrpy-pet
🧦 @wijnlandfertility-sokkies
🎟️ @itsbabaco-koopbewys
🧴 @mustela_sa-produkte
🎀 @thestellaclip & @bibs_southafrica-geskenkpak
🥂 @missmollymoreson Cap Classique
🎁 ’n @poetrystores-geskenk
🍪 ’n @bakdroom-koekie
🧸 ’n @aramexsouthafrica-speelding
🛋️ ’n @sofacompany_southafrica-koopbewys
🏺 ’n @wonkiware-item

Skryf só in:
Vertel ons hieronder wat jy as 'n mamma nog graag wil weet. 👇

Inskrywings sluit 29 Oktober.
Bepalings en voorwaardes geld. by @viatv
30
a day ago
Download
#NuutOpVIA | Jeuk jou voete vir 'n naweek-wegbreek? In ons nuwe reisprogram #DieBesteInDieNoorde neem ons jou na van die oulikste uithoeke van Mpumalanga en Limpopo. Van Mbombela tot Mapungubwe, kom vind inspirasie vir jou volgende vakansie.

#DieBesteInDieNoorde begin 21 Oktober op VIA (DStv-kanaal 147) met nuwe episodes elke Woensdag om 18:00. In trotse samewerking met @sunshineleisuregroup by @viatv
2
2 days ago
Download
📺Wees op VIA | Balans in die lewe is nie lineêr nie. Kom deel jou stories oor hoe jy balans in jou lewe vind in ‘n nuwe geselsprogram oor die chaos, die mooi en die onvoorsiene balans van die lewe.

✍️Skryf in deur ons te kontak op inskrywings@viatv.co.za of 064 521 8157. by @viatv
0
3 days ago
Download
Dit is Tuindag en ons gaan kuier by die Springbokhaker Bismarck du Plessis en sy vrou Anja om te kyk wat ons in hulle tuin kan doen. @leongropp en die span het ook 'n paar probleme by @angeliquegerber83 se huis maar saam maak almal 'n plan en alles werk uit.

Kyk nuwe episodes van #HuisSOS elke Vrydag om 18:00 op VIA (DStv-kanaal 147).
Heruitsendings: Saterdae 21:00 | Maandae 22:00

In samewerking met @ingco_southafrica by @viatv
0
an hour ago
Download
Sanger @francoisvancoke  ontmoet Tony Williams, 'n rolstoelgebruiker wat sy eie kar ombou. Francois ry Tony se aangepaste kar en ervaar sy onafhanklikheid.

Kyk #VeranderJouSiening met @sumarie_jordaan elke Vrydag om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147). Met heruitsendings op Maandae 21:00 en Donderdae 19:30.

Met trots geborg deur @fairtree_group. Met dank aan ons mede-borge @hyundai_sa  en @suninternationalza by @viatv
2
2 hours ago
Download
Anibrand en Mielies toets hul musiekkennis in hierdie episode van Slim Vang Sy Baas: Musiek. 

Skakel vandag om 17:00 in op VIA (DStv-kanaal 147) vir 'n splinternuwe #SlimVangSyBaasMusiek!
Met heruitsendings op Saterdae om 22:00. by @viatv
0
3 hours ago
Download
Advice for a longstanding marriage 🩷Dankie vir julle goeie musiek en geselsies @raaf_musiek 🫶🏼Die week op GESELS @viatv Saterdae 6pm en Maandae 6pm herhaal 📺 Of kyk dit op Catch Up 👊🏻 🫶🏼

@pop24_productions 

Make Up and Styling @jeams.muah 💋 by @viatv
9
5 hours ago
Download
@raaf_musiek  gesels oor die nuwe seisoen van hul lewe en musiek. @thiathee  ontrafel die wêreld van kleur, en @louisevolschenk deel haar ideale gereg vir ’n eerste afspraak.

📺 Elke Saterdag om 18:00 op VIA (DStv-kanaal 147).
Met heruitsendings Woensdae om 18:30 en Donderdae om 21:00. ​

Met trots geborg deur @lamellersa by @viatv
0
6 hours ago
Download
Voor daar vonke kan spat, moet jy iemand leer ken. Hierdie week maak vier enkellopendes hul deure oop en nooi Suid-Afrika in. 

Nuwe episodes van #HartOpSoek word elke Vrydag om 20:30 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai.
Heruitsendings: Saterdae 19:30 | Dinsdae 20:00 by @viatv
0
7 hours ago
Download
Hierdie week op #DorpieDoenlys besoek ons die prentjiemooi dorpie Stanford in die Overberg.
Ons ontdek die rustige skoonheid van die omgewing, verken asemrowende plekke rondom die strandmeer en geniet die natuur, uitsigte en unieke atmosfeer wat hierdie streek so geliefd maak.

Kry jou #DorpieDoenlys met @bobbyvanjaarsveld elke Donderdag om 20:30 op VIA (DStv-kanaal 147). by @viatv
0
a day ago
Download
"Ontmoet die enkellopendes van die volgende episode van #HartOpSoek: Marco, Lindie, Roné en Anita💖

Het een van hulle jou oog? Stuur dan 'n e-pos na hartopsoek@viatv.co.za as jy een van hierdie vier 'singles' wil ontmoet.

📺 Kyk #HartOpSoek Vrydae om 20:30. Net op VIA (DStv-kanaal 147)." by @viatv
2
a day ago
Download
Om jou gesigvorm te ken en te verstaan, maak die wêreld van haarstyle en brilrame soveel makliker. In hierdie episode bepaal @thiathee, @leandiedurandt se gesigvorm, en ons kyk hoe verskillende rame op haar gesig lyk.

📺 Vir meer raad oor jou styl en voorkoms, kyk #Gesels met @leandiedurandt, elke Saterdag om 18:00 op VIA (DStv-kanaal 147). Met heruitsendings Woensdae om 18:30 en Donderdae om 21:00.

Met trots geborg deur @lamellersa by @viatv
4
2 days ago
Download

Download All

Save the photos and videos currently loaded on this page.

0Photos
0Videos
Ready to download 0 / 0

Keep this tab open until your download is ready.

back to up