Instagram story viewer> @virseker> Posts
9.5K
followers
249
following
Virseker bied bakgat versekering en die mense sê ons het die beste* diens in die bedryf. #versekering
A&G gelisensieerde nie-lewensversekering & FSP
POSTS STORIES REELS TAGGED
Download All
Ouma se melktert? Pa se potjie? Of daardie slaai waaroor almal by die braai baklei? 😋 Stuur jou smullekker resep vir ons per DM, met die bestanddele en stappe. Dalk deel ons hom volgende Donderdag! #virseker #afrikaans #smullekkerresepte by @virseker
2
20 hours ago
Download
PROMOSIE || Dekking vir jou besigheidstoerusting. 📁
 
Virseker Besigheidsversekering bied omvattende dekking vir jou besigheid, van jou besigheidsvoertuie tot kantoortoerusting.
 
🌐Kontak ons NOU: www.virseker.co.za by @virseker
0
a day ago
Download
Júlle! @hamilton_wessels het vir my iets ongelooflik vertel. 👀 Ons almal weet dat hy die man is wat van al die lekkerness rakend @afrisgroot weet, selfs van @virseker se ongelooflike kompetisie! Hardloop NÓÚ na die skakel in my BIO toe en #weeswakker 🔥 Dalk sien ek jou daar 🤞🏻 #afrikaansisgroot #AIG #virseker #afrikaansislekker by @virseker
3
2 days ago
Download
💼 @hamilton_wessels sit met die grootste geheim in Afrikaans is Groot se geskiedenis. Só groot dat @virseker dié geheim moes verseker. Hy moes selfs die taaiste bakkie in die land kry en gaan aanklop het by @passie_erasmus vir ekstra beskerming.

Hoe lank gaan Hammie hierdie geheim saam met hom kan saamdra? Wanneer gaan die kunstenaars se name op die lappe kom? 🤔💭 Net die tyd sal leer.

#AiG26 by @virseker
12
2 days ago
Download
PROMOSIE || Jou bonus wag vir jou💰
 
@virseker-kliënte word beloon met tot 25% van hul premies terug in kontant na 4 ononderbroke eisvrye jare.

Besoek www.virseker.co.za vir ʼn kwotasie. by @virseker
0
2 days ago
Download
Onthou julle nog dié dag toe Hammie op Toks en Tjops gebraai het? 😂🔥 by @virseker
0
4 days ago
Download
Van dorp tot dorp, van storie tot storie… verlede week het die Kultuurkaravaan vir oulaas saamgekuier. 🩵💛@rsg_100104fm het regstreeks vanaf @virseker se kantore uitgesaai om terug te kyk na ’n besonderse Kultuurkaravaan-toer vol mense, plekke, stories en natuurlik baie lekker Afrikaanse gees!

En, wat ’n manier om die reis te onthou: die Kultuurkapsule – gevul met iets besonders uit elke dorp wat deel was van die toer. ’n Klein stukkie van elke kuier wat die groot Kultuurkaravaan-storie saam vertel.

Dankie aan elke dorp wat saamgekuier, saamgelag en julle kultuur met ons gedeel het.

Die toer is dalk verby, maar die herinneringe reis saam huis toe!

#Virseker #RSG #Kultuurkaravaan #TrotsAfrikaans #AfrikaanseKultuur by @virseker
0
4 days ago
Download
Die manne kuier bietjie in Australië! 🦘🏉 

@hamilton_wessels en @ricusnel is tans daar om die Springbokke van die pawiljoen af te gaan back. Baie sterkte aan die manne in groen en goud! 🇿🇦💪 by @virseker
29
6 days ago
Download
Hier is dié week se vyf gelukkige wenners van @afrisgroot -kaartjies. Geniet die vertoning! Moenie jóú kans misloop nie - as jy nog nie ingeskryf het nie, doen dit nou! by @virseker
0
7 days ago
Download
Die bokke maak vir seker mense trots regoor die wêreld. 

Skakel in vanaand om 20:00 net op #kykNET @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream. 
 
@virseker by @virseker
12
7 days ago
Download
Manne, dít lyk beslis nie soos iets wat mens moet eet nie!

​Wanneer 'n gereg so skeefloop dat dit skielik baie verdag op die bord begin lyk! 

Wat is die grootste braai-flop wat al op jou rooster gebeur het? 

#afrikaansepodcast #afrikaans #podcasting by @virseker
5
8 days ago
Download
Gelukkige Braaidag vir elkeen wat vandag langs ‘n vuurtjie gaan ontspan! @passie_erasmus het ‘n baie spesiale boodskap vir jou 👊 #virseker #braaidag #afrikaans #erfenis by @virseker
1
8 days ago
Download
×

Download all media on this page

Photos Videos
back to up