Instagram story viewer> @vividd_____> Posts
1.9K
followers
4314
following
Fashion / Portraits / Weddings / Events
[email protected]
POSTS STORIES REELS TAGGED
Download All
HAIR BY SCHWARZKOPF 🎆

🚺 @jaggreblu 
✂️ @retocamichel taken in Johannesburg by @vividd_____
14
a year ago
Download
Vividd is officially taking wedding bookings! 

Had the pleasure of capturing the most beautiful couple, @alristander and @arrastander this year, and would love to do the same for you.

Vividdportraits@gmail.com for enquiries and bookings 💌 taken in Mooiplaas Trou en Funksie Venue by @vividd_____
15
2 years ago
Download
Oomblikke vanuit die tweede Tiny Sessions-samekoms 🌵

Op 3 September betree @tiaan_raas die verhoog vir die eerste keer as 'n solo-kunstenaar. Hierdie keer met @bacchusnelfull & @renaldekoker as special guests. 

'n Unieke aand waar musiek, stories en mense bymekaargekom het.

Dankie aan die TS gemeenskap vir jul diepgaande lojaliteit 🤞🏼

#tinysession02 taken in Pretoria, South Africa by @vividd_____
9
a month ago
Download
Christof Berg | Sterre en stories in Pretoria 🏛️ taken in Voortrekker Monument by @vividd_____
5
a month ago
Download
Mood is the medium 👁️‍🗨️🖤 

#johnnyallison #artist #blackandwhitephotography taken in Pretoria by @vividd_____
7
a month ago
Download
Christof Berg | Stories en sterre | 22.08.2026 🌌 taken in Pierneef Teater Mogg st. by @vividd_____
4
2 months ago
Download
TINY SESSIONS | TIAAN RAAS 🌞 🦅

Ná jare op die pad saam met Georgetown, tussen verhoë, lang kilometers en songs wat hul eie lewe begin lei het tree Tiaan Raas hierdie keer nader vir sy eerste solo show.

Net 'n kitaar, stem en die stories agter die musiek.

Kom geniet 'n intieme aand van oorspronklike songs asook 'n paar gunstelinge wat saam met Georgetown geskryf is. Eerlik, rou en gevorm deur die paaie wat hy gestap het en die oomblikke wat by hom gebly het.

• Vula Food Shack / Blue Crane Restaurant 
• 3 September 2026
• 19:30 – 21:00
• R200 p/p (limited seats available)
• Design by @raineonthis

Kom sit nader. Hierdie een is vir die siel 🎙️✨

Ticket link in bio 🎫 taken in VULA food shack by @vividd_____
17
2 months ago
Download
Tiny Sessions / Frank Freeman 🪑🕯️

Dankie aan Frank en aan elke persoon wat opgedaag het, geluister het en deel geword het van die gemeente.

Die 012 het geluister. taken in VULA food shack by @vividd_____
20
3 months ago
Download
FRANK FREEMAN TINY SESSIONS 🖤⚡️

Gemeente…trek die leerbaadjies aan. Die Ritme Boer is oppad! 

Frank Freeman bring sy eerste akoestiese VOLK set Pretoria toe. Klein genoeg dat jy die snare kan hoor vibreer en naby genoeg dat jy hoor hoe iemand se tannie in die hoek dalk ’n traan gaan wegvee en sê: “Ai tog, dis mooi.” 🥹🍷

Limited kaartjies beskikbaar*

📍 Vula | Blue Crane 
📅 17 Julie 
⏰ 19:00 - 21:00
🎫 Ticket Link in bio.
🖌️ @dievetman

Vir nou, “kom ons drink op die een wat sy drome oorleef” het en klink n glasie op Frank Freeman! Sien julle Volk(en) daar 🧡 taken in VULA food shack by @vividd_____
8
3 months ago
Download
👁️🫗 by @vividd_____
4
5 months ago
Download
🔲👁️‍🗨️🪦 by @vividd_____
8
5 months ago
Download
@tiaan_enslin___  x @retocamichel 🔮✂️ by @vividd_____
11
5 months ago
Download
×

Download all media on this page

Photos Videos
back to up