Instagram story viewer> @corleab> Posts
27.8K
followers
526
following
International recording and performing artist
POSTS STORIES REELS TAGGED
Ek is die week op die @huisgenoot voorblad. Ek en @jd_mars1 het 'n klein onderhoud met hulle gedoen. Dit voel nogal soos 'n opsomming van alles wat ons die laaste paar jaar met julle deel 🌈 by @corleab
0
6 minutes ago
Download
Admin in die Carribean 🤣
Vuurwarm hitte (soos julle kan sien in my wange 🤣), 'n koeldrankie, en dieselfde ritme oor en oor met lirieke wat net verskil. 
Maar werk word daar gewerk. 
Port of spain, Trinidad&Tobago. by @corleab
3
2 days ago
Download
Well done my liefde met 'n ongelooflike lied. 
Trote kannie eers BEGIN om te beskryf wat ek voel nie. 
Jyt so diep en eerlik geskryf en jou stem gee mens hoendervleis. 
Ek hoop elkeen wat dit luister doen introspeksie en gee hul drome weer 'n gedagte. Dis nooit te laat nie!

Luister hom. Share hom. 🖤🙏🏻🌈 by @corleab
9
7 days ago
Download
Skakel gerus in! Ek praat oor my nuwe enkelsnit, #Trappe
@goeiemoregoodmorning @viatv by @corleab
0
10 days ago
Download
Mooi. Mooier. Mooiste… Corlea. ❤️🎶

Corlea het by Révan kom kuier om te gesels oor die klein dorpie-dromer wat die land aan die brand sing.

Haar nuwe enkelsnit, Trappe, is ’n bewys van hoe ver sy al gekom het en waar sy al op verskeie groot verhoë, wêreldwyd haar merk gelos het.

Wat ’n besonderse kunstenaar en wat ’n warm gesprek met ’n vrou wat beskeie is oor haar Godgegewe talent. taken in Pretoria FM by @corleab
2
11 days ago
Download
Dit great om weer saam @corleab magic te kon maak vir haar nuwe single “Trappe” 

Ek share graag ‘n paar fotos van die shoot. 🙌🏻

MUA - @fafa_make_up
Hare - @hair_by_josh_ taken in Pretoria, South Africa by @corleab
10
12 days ago
Download
Onbeskryflik in die oortreffende trap — dis hoe mooi @corleab se nuwe liedjie is. ❤️😍 Het jy al na #Trappe gaan luister? by @corleab
10
14 days ago
Download
Die ongelooflike talentvolle Corlea, is terug met 'n splinternuwe oorspronklike enkelsnit 'Trappe'. En sy het vanmiddag op #Route326 kom kuier om meer te vertel van haar reise oorsee saam met JD Mars en hoekom hierdie nuwe liedjie en konsep deur Johan Oberholzer haar so na aan die hart lê. 

#jouGROOTsteFM #gaanGROOT taken in GROOTfm 90.5 by @corleab
2
14 days ago
Download
✨ CORLEA KLIM HOËR MET ‘TRAPPE’ ✨

Byna drie jaar ná haar laaste oorspronklike vrystelling is @corleab terug met “Trappe” – ’n besonderse liefdeslied wat oorspronklik deur wyle Johan Oberholzer geskryf is.

’n Lied oor liefde, saam groei en die mooi van ’n verhouding. ❤️

📸: @hendri2u 

🎧 Luister nou na “Trappe” op alle groot stromingsplatforms. by @corleab
2
14 days ago
Download
Ná byna drie jaar is @corleab terug — beter as ooit! 😍 Haar nuutste enkelsnit wat Johan Oberholzer begin skryf het, het sy klaar gemaak tot die liedjie wat jy vandag hoor. Gaan luister na #Trappe en laat weet ons wat jy dink daarvan. 

📸: @hendri2u by @corleab
19
14 days ago
Download
My laaste SNEAK PEEK voor #Trappe môre die lig sien. 
Dankie span! 
@fafa_make_up 
@hair_by_josh_ 
@mamillafashions 
@hendri2u by @corleab
12
15 days ago
Download
Ietsie anders vir julle vannaand - die blooper reel van die studio opname. 
Ek praat hier met @jd_mars1 , en @pauli_azevedo wat agter die stokke sit terwyl ek sukkel...
Hierdie lied het AMPER my g*t geskop....
Maar ek het hom gewen!!! 

TRAPPE - VRYDAG - 2 OKTOBER!!! by @corleab
3
16 days ago
Download

Download All

Save the photos and videos currently loaded on this page.

0Photos
0Videos
Ready to download 0 / 0

Keep this tab open until your download is ready.

back to up