Instagram story viewer> @corleab> Tagged
27.8K
followers
526
following
International recording and performing artist
POSTS STORIES REELS TAGGED
Corlea Botha het die afgelope twee jaar van haar ma afskeid geneem én 40 kg afgeskud – en deur dit alles was haar verloofde aan haar sy. Lees die storie op Huisgenoot.com of koop die nuutste tydskrif.
✏️: @elriboucher21
📸: Instagram/CorleaB en Ruhan Breedt
#hgbekendes #verlief #verloof
22
Is dit DOLLY... is dit CELINE??? ... NEE, dis CORLEA!!! 👏👏

Corlea het op #ROUTE326 met @FrancoisvRens gesels oor haar nuutste enkelsnit 'Trappe' en sommer 'n paar van die legendes (se stemme 😅) saam gebring!! 

#gaanGROOT #jouGROOTstefm #nuwemusiek #Impersonation
13
Dit great om weer saam @corleab magic te kon maak vir haar nuwe single “Trappe” 

Ek share graag ‘n paar fotos van die shoot. 🙌🏻

MUA - @fafa_make_up
Hare - @hair_by_josh_
10
Onbeskryflik in die oortreffende trap — dis hoe mooi @corleab se nuwe liedjie is. ❤️😍 Het jy al na #Trappe gaan luister?
10
back to up