Instagram story viewer> @mornevogel> Posts
1.6K
followers
1908
following
Actor. Writer.
Represented by:
๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ @elysian_management
๐Ÿ‡บ๐Ÿ‡ธ๐Ÿ‡ฌ๐Ÿ‡ง @britishamericantalent
POSTS STORIES REELS TAGGED
@elysian_management social! ๐Ÿ˜ by @mornevogel
3
3 months ago
Download
๐˜–๐˜ฏ๐˜ด ๐˜ท๐˜ช๐˜ณ ๐˜ซ๐˜ฐ๐˜ถ het gehore soฬ aangegryp dat die speelvak nou verleng is ๐ญ๐จ๐ญ ๐Ÿ๐Ÿ ๐‰๐ฎ๐ง๐ข๐žโ— Nou het jy nog โ€˜n kans om dieฬ kragtige verhaal en ikoniese musiek self te beleef.๐ŸŽถ

Moenie jou geleentheid om na hierdie onvergeetlike produksie te gaan kyk, misloop nie. ๐๐ž๐ฌ๐ฉ๐ซ๐ž๐ž๐ค ๐ฌ๐จ๐ฆ๐ฆ๐ž๐ซ ๐ฏ๐š๐ง๐๐š๐  ๐ง๐จ๐  ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ค๐š๐š๐ซ๐ญ๐ฃ๐ข๐ž๐ฌ!
๐ŸŽซ www.onsvirjou.com

#OnsVirJou #Musiekblyspel #AfriForumTeater #AfriForum #InhoudHuisMusiek taken in AfriForum Teater by @mornevogel
4
5 months ago
Download
The 4th week - โœจOns vir Jouโœจ taken in AfriForum Teater by @mornevogel
5
5 months ago
Download
Ons Vir Jou โ€“ Die Musiekspel is officially lighting up the @afriforumteater stage from 29 April to 24 May ๐ŸŽญ 
*
*
Part of the wonderful cast bringing this world to life are #elysians @mornevogel as Lord Methuen @mjpotter_ as Thomas, , and @henro_w_heyl in the Ensemble ๐Ÿ”ฅ 
*
*
A powerful production that reminds us of the real human cost of war โ€” a story of families, resilience, and the enduring strength of compassion.
*
*
#elysianmanagement #agencyofafrica #divinelyinspired #onsvirjou by @mornevogel
5
5 months ago
Download
Opening Week for Ons vir Jou! taken in AfriForum Teater by @mornevogel
6
5 months ago
Download
Tonight we open for the Ons Vir Jou! Musical at the AfriForum Theatre. I am excited to be a part of this historic moment. May all the beats resonate with the audience and may every person  leave with a sense of hope and all that comes with this incredible production taken in AfriForum Teater by @mornevogel
5
6 months ago
Download
Hierdie gesig ken jy dalk,
maar as jy hom weer sien, gaan hy nie soฬ lyk nie.

Ontmoet vir Lord Methuen

Ek is deel van Ons vir Jou, โ€™n musiekspel, waar gesigte verander in karakters, en geskiedenis weer tot lewe kom.

Sien jou by Ons vir jou op die planke by AfriForum Teater vanaf 29 April.

๐ŸŽŸ๏ธ www.onsvirjou.com

Hulle het geskiedenis gemaakโ€ฆ nou doen ons dit weer! by @mornevogel
3
6 months ago
Download
@mornevogel is โ€™n veelsydige akteur met internasionale opleiding in film- en TV-toneelspel asook skryfkuns. Sedert sy verhoogdebuut in ๐˜๐˜ช๐˜ณ.๐˜ˆ๐˜ฏ๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ het hy in TV-produksies en advertensies verskyn, eฬn help hy nuwe stemme ontwikkel deur die Interskole Redenaarsliga. 

Hy het onlangs dertig kortfilms vervaardig โ€“ โ€™n bewys van sy kreatiewe dryfkrag.

Morneฬ is ๐ฏ๐š๐ง๐š๐Ÿ ๐Ÿ๐Ÿ— ๐€๐ฉ๐ซ๐ข๐ฅ ๐ญ๐จ๐ญ ๐Ÿ๐Ÿ’ ๐Œ๐ž๐ข in ๐˜–๐˜ฏ๐˜ด ๐˜ท๐˜ช๐˜ณ ๐˜ซ๐˜ฐ๐˜ถ te sien as Lord Methuen, โ€™n Britse generaal.๐ŸŽถ๐ŸŽ–๏ธ 

Kaartjies nou beskikbaar by www.onsvirjou.com.๐ŸŽซ 

@afriforum @inhoudhuismusiek 

#OnsVirJou #Musiekblyspel #AfriForumTeater #AfriForum #InhoudHuisMusiek taken in AfriForum Teater by @mornevogel
0
6 months ago
Download
Daar is stories wat jy lees, en dan is daar stories wat jy voel.

๐˜–๐˜ฏ๐˜ด ๐˜ท๐˜ช๐˜ณ ๐˜ซ๐˜ฐ๐˜ถ neem jou terug na die tyd van die Tweede Vryheidsoorlog โ€“ nie net om te wys wat gebeur het nie, maar om jou te laat beleef hoe dit gevoel het.
Die liefde. Die verlies. Die onsekerheid. Die hoop wat bly voortleef het, selfs wanneer alles verlore gelyk het.

Dit is โ€™n vertoning wat jou nie net vermaak nie โ€“ dit bly by jou en herinner jou aan die krag van saamstaan!

๐ŸŽŸ๏ธ Bespreek jou kaartjies en beleef die storie self.
www.onsvirjou.com

#AfriForumTeater #OnsVirJouMusiekspel #DieTuiskomplekVirAfrikaanseKunste by @mornevogel
0
6 months ago
Download
Dit is nie net die applous wanneer die ligte verdoof nie. Dit is die ๐ฌ๐ญ๐ข๐ฅ๐ญ๐ž, ๐ก๐จ๐ž๐ง๐๐ž๐ซ๐ฏ๐ฅ๐ž๐ข๐ฌ, '๐ง ๐ค๐ง๐จ๐ฉ ๐ข๐ง ๐๐ข๐ž ๐ค๐ž๐ž๐ฅ. 
Jy gaan uitstap met meer trots, hoop en verbondenheid.๐ŸŽถ

๐˜–๐˜ฏ๐˜ด ๐˜ท๐˜ช๐˜ณ ๐˜ซ๐˜ฐ๐˜ถ is nie 'n vertoning wat jy kyk nie โ€“ dis iets wat jy saฬaฬm ๐›๐ž๐ฅ๐ž๐ž๐Ÿ.

๐Ÿ—“๏ธ Vanaf 29 April tot 24 Mei

๐ŸŽซ  Moenie wag nie โ€“ bespreek vandag: www.onsvirjou.com. 

@afriforum @inhoudhuismusiek @mornevogel 

#OnsVirJou #Musiekblyspel #AfriForumTeater #AfriForum #InhoudHuisMusiek taken in AfriForum Teater by @mornevogel
2
6 months ago
Download
Ons is AfriForum Teater ... natuurlik gaan ons nie ophou praat oor ๐˜–๐˜ฏ๐˜ด ๐˜ท๐˜ช๐˜ณ ๐˜ซ๐˜ฐ๐˜ถ nie.๐Ÿ˜‰๐ŸŽถ

Naฬ uitverkoopte speelvakke in 2008, 2009 en 2012, eฬn selfs โ€™n draai by die Artscape-teatersentrum, keer die musiekspel triomfantelik terug.

Sien jou daar! Kaartjies nou beskikbaar by www.onsvirjou.com.๐ŸŽซ 

@afriforum @inhoudhuismusiek @bokvanblerkreal @nadiabeukes @anika.debeer @mornevogel @musiekblyspel.co.za 

#OnsVirJou #Musiekblyspel #AfriForumTeater #AfriForum #InhoudHuisMusiek taken in AfriForum Teater by @mornevogel
1
6 months ago
Download
Iโ€™m excited to share that I have joined the cast for โœจOns vir Jou โœจ - The Musical at @afriforumteater with @inhoudhuismusiek! 
 
Come check it out and get your tickets at onsvirjou.com

#OnsVirJou #Musiekblyspel #AfriForumTeater #InhoudHuisMusiek taken in AfriForum Teater by @mornevogel
6
6 months ago
Download

Download All

Save the photos and videos currently loaded on this page.

0Photos
0Videos
Ready to download 0 / 0

Keep this tab open until your download is ready.

back to up