Instagram story viewer> @mornevogel> Tagged
1.6K
followers
1908
following
Actor. Writer.
Represented by:
🇿🇦 @elysian_management
🇺🇸🇬🇧 @britishamericantalent
POSTS STORIES REELS TAGGED
Good Morning Baltimore! 

Hairspray the Musical is officially open at @centurionteater1 and the first audiences have shuffled through the front door! 

Always a treat having friends and colleagues in the audience! 💜

Here we Go! 

Don't Miss out! 
#glitterkisses
13
Deesdae 🩵🌅🐕🎭🪩🐕❄️🍦💛🎙🌼

@mornevogel 
@kristi_steyn 
@thiartlishenayobrien 
@nadiabeukes 
@dotaimee 
@anika.debeer 
@christopherbranders 
@zoricke 
@henrowheyl 
@j.j.roberts97 
@fouchewessels
13
Daar was een Ons Vir Jou vertoning waar @jannes_erasmus ons almal aangemoedig het om 'n stukkie van die show te gaan kyk - 'n toneel waarin jy nie speel nie. Om 'n gevoel te kry van die storie wat ons vertel...

Die magic op die verhoog was onwerklik! Elke karakter... só intensioneel. Jy kon sien hoe die storie lewendig word! 

It was beautiful! All of it! ❤️

Nie enige foto of video kan dit werklik vasvang nie!
11
• 53 vertonings ✔️
• 4 kostuums ✔️
• 1 tiara ✔️
• 11 quick changes per show ✔️
• Princess Diaries foto saam met @nadiabeukes ✔️
• 2 rifle drills per opwarm-sessie ✔️
• Ulu koekies ✔️
• verkoue-medisyne ✔️
• 3 pakkies make-up-remover-lappies ✔️
• ontelbare rekkies en bobby pins ✔️
• 2 leë botteljies onderlaag ✔️ 
• rehidrate ✔️
• 1 stukkende skoen ✔️ 

8 weke van optree & ontelbare herinneringe ✔️ ✔️ ✔️ 

Dit was Ons Vir Jou ❤️ 

20 cast members
1 stage manager 
3 stage hands
3 mense in beheer van tegnies
3 mense in beheer van alles...
Vir julle kan ek net dankie sê! 

My klein-dogtertjie-droom het waar geword!  
Dankie Here! 🙏🏼❤️
16
back to up