Instagram story viewer> @andrebadenhorst> Tagged

8.1K
followers
2824
following
Stills Photographer | Gaf & Grip Services | Ambassador for Fujifilm & GODOX SA
POSTS STORIES REELS TAGGED
Hoe begin mens dankie sê na so ‘n voorreg om deel te kon wees van SSF14! 
Dit was ‘n absolute droom om hierdie avontuur aan te pak - om te begin met ‘n kort synopsis en te eindig met ‘n kort film wat 6 nominasies verwerf het en 4 toekenings gewen, was nie iets wat enige een van ons verwag het nie. 
Die doel was om ‘n kans te vat, ‘n risiko met ‘n bietjie “blind-faith” om ‘n kort film van “scratch” te “create” wat in kykers se harte kan kruip en ‘n glimlag, ‘n warm gevoel agter te los. 
Met ‘n fantastiese crew en cast; natuurlik die onverwagse “ups and downs” voor, tydens en na die shoot; en ‘n oorweldige gevoel van ekstase en ‘n diep dankbaarheid, het ons (almal!) dit reggekry om Twee persent op die silwerdoek te kon kry! 
So - DANKIE! Dankie aan elke persoon wat gewerk, uitgehelp en ondersteun het. 
Aan @silwerskermfees @kyknettv @ideacandytv - dankie vir die platform, geleentheid, vertroue en harde werk voor en agter die skerms! Die fees en almal betrokke is soos ‘n “well-oiled machine” - sien uit vir die blink toekoms van die fees en al die nuwe talent wat nog ontdek gaan word ✨
Aan Cast & Crew - sonder julle was/is daar nie ‘n film nie - letterlik! Fantastiese mense ontmoet of weer meer gewerk - klomp hardwerkende creatives, die met reeds suksesvolle careers tot die wat nou begin met hulle journey - cheers vir julle! 
DOP - @michaelmichaelellis Producer - @nicholas__za AD - @luan.smallchange Actor - Pierre van PletzenActor - @albert_pret Focus Puller / AC - @tarryn.doherty Sound - @zale_titus Gaffer - @andrebadenhorst Key grip - @chrisdossantosza Data Wrangler - @willemfostermedia Hair & Makeup - @nicola_loots Stylist - @bouwertiffany Art Director - @beets_lohann Set Dresser - @esta_naledi Continuity - @dhania.kara.schultz PA - @esmari_swanepoel31 PA - @christoph_du_preez Animal Wrangler - @sommerfeldirene Driver - Liston Kinyanjui

CONT. in comments
 #ssf14 #klasvan2026 #silwerskermfees2026
11
Forever Queen 🌈
16 Nov ‘98 – 19 Aug ‘23
@angie_oeh
13
NUUS: 📣 @thesamas_ WENNER: FRANCOIS VAN COKE 

Baie geluk aan @francoisvancoke met die wen van "Beste Rock Album" by die South African Music Awards die jaar!  #SAMA32 ⚡️

’n Welverdiende erkenning vir ’n kunstenaar wat al vir meer as twee dekades ’n enorme merk op die Afrikaanse alternatiewe- en rockmusiektoneel laat. 🤘🏼

Ook ’n groot shoutout aan Karel Bester & @diekraainesband - wat saam in dié kategorie benoem was. Meer Afrikaanse rock op die SAMA-verhoog is altyd iets om te vier. Baie geluk! 🏆

📷 @andrebadenhorst 

🔗 alternatiefinafrikaans.co.za

𝘋𝘪𝘦 𝘏𝘶𝘪𝘴 𝘷𝘢𝘯 𝘈𝘭𝘵 & 𝘙𝘰𝘤𝘬 𝘈𝘧𝘳𝘪𝘬𝘢𝘢𝘯𝘴𝘦 𝘔𝘶𝘴𝘪𝘦𝘬𝘯𝘶𝘶𝘴 & 𝘚𝘱𝘦𝘦𝘭𝘭𝘺𝘴𝘵𝘦
18
Another studio test 🎥

This time we worked with the @nisi_south_africa Athena 85mm,135mm.
Paired with the Final Boss @fujifilm_sa ETERNA 55.

Because both lenses are designed for 35mm coverage, the ETERNA 55 has a much larger sensor, so we do get some vignetting. This wasn’t a deal breaker for me though. Definitely a give and take type of decision that you make when choosing this kit. 

One of my favourite things about this test was seeing how the focal lengths translate on the larger sensor. The 85mm reads closer to a 55mm, while the 135mm comes in around a 90mm. Which I thought was amazing and introduced such interesting fall off on the images. 

More Reviews Coming Soon.
18
back to up