Instagram story viewer> @dievetman> Tagged
2.7K
followers
898
following
GRAPHIC DESIGN & PHOTOGRAPHY
• @naam.creative
• @dieplateplatform
• @ons.gaan.nou.nou.braai
POSTS STORIES REELS TAGGED
8 Oktober 2026. Wie Is Bernoldus Niemand? Stellenbosch US @woordfees Tickets via Quicket (link in bio) My Broken Heart. Kak sad. Een van die drie Engelse nommers op die Wie Is Bernoldus Niemand? album. @woordfees @daisyedgarjones 

@_frankfreeman_ 
@dillonmyburghdrums 
@die.burgermeester 
@duncan_johnson5 

Vid deur @dievetman 
Audio by @analogue_andre
27
“I think friendship is one of the greatest love stories we’ll ever have. Someone who has nothing to owe you chooses you anyway. They become part of your life just because they want to be. I don’t think we talk enough about how special that is. To be loved by people who are not family. Who didn’t fall in love with you. Who just met you, got to know you, and decided, “I want you to be a part of my life.” I think that is one of the purest forms of love there is.” 💛

Love this! Kyk net al die mooi mense op die volgende paar slides. So dankbaar vir julle almal in my lewe 🫶

#foreveryoung

My eerste @christof_berg show. Wat n voorreg!🥹👏 

Dankie dat ek dit saam jou kon doen @johanvividd 🎹🎶🖤

The old faithful @lucky_rodrigo 😉🥰

Tiny Sessions #2 

Jy is spesiaal @tiaan_raas 🤠🏜️🌵

Koeberg Koebaai 💙

The man 🔆

Bacchus & al sy vriende ☺️

The one and only @elenecoetzer ladies and gentlemen, sy is kuns haarself 👩🏼‍🎨🧡

PRESIDENT(S) 🕯️🪑⚡️

“Kyk my das” 👔🍷🤗 @loftieksteen

Blomme kinders ☺️💖🪩🌸

Eerste 21.km in die sakkie, let’s goooo! @marie_louise_bronkhorst 🏃🏻‍♀️🏃🏻‍♀️💖

#nyopesussiesontherun

Salige stappies 🧿🪬✨

Sonskyn mens en all round goeie VIBES @gaylevdb 💎🩵🦋 Jys goud!

Ag kyk net hierdie mooi siel! Hys opgemaak uit fluffy katjies, n knippie Ozzy en Jack White en 5 eetlepels ruk en rol! @dievetman 🐈🖤🤘

Hello 👋☺️

🇿🇦🏉💚

When mermaids visit the art museum 😉🩵🧜‍♀️

Bacchus Haupt 🤎
19
Wie Is Bernoldus Niemand? 8 Oktober 2026 by die @woordfees in Stellenbosch. Kaartjies by die link in ons bio. 

Ons doen die show as ‘n band met ‘n extra musiekant waaroor ons baie stoked is. @duncan_johnson5 op Sax en keyboards. Dit gaan spesiaal wees man. 

Vid deur @dievetman 

#bernoldusniemand #volkband #southafricanmusic #musichistory #woordfees
17
back to up