Instagram story viewer> @phytoceutics_za> Tagged
43.7K
followers
1758
following
🌿 Proudly representing leading nutraceutical brands.
🎙️ DM us “POD” & we'll send you the latest Her Health™ Podcast episode.
POSTS STORIES REELS TAGGED
Ek het nooit gedink my derde swangerskap gaan eindig met my galblaas wat uitgehaal moet word nie. 😂

Wat ek ook nie besef het nie, is hoe anders my digestion daarna sou wees. Kos wat voorheen geen issue was nie, laat my maag nou soms heeltemal anders reageer.

En ná my weightloss journey probeer ek baie meer intentional wees oor hoe ek na my lyf omsien.

Ek het begin oplees oor gut health en hoe my spysvertering verander sonder ’n galblaas. Ek het toe op @phytoceutics_za se pre-, pro- en postbiotics afgekom en besluit om dit in my routine te probeer om my digestive health en gut microbiome te ondersteun.

Ek deel wat ek probeer, nie ’n miracle fix nie. 🤍

Het jy ook jou galblaas laat uithaal? Ervaar jy ook ’n massive change in jou digestive system?

PS. As jy iets van @phytoceutics wil probeer, gebruik MARLI100 vir R100 af op jou volgende online purchase! 🫶🏼
14
back to up